Kerriebos

Die kerriebos (Hypericum revolutum) is 'n bosserige struik of klein boompie.

Die boompie is immergroen en is dikwels 'n pioneerspesie in woudkolle. Die boom groei verkieslik aan stroomoewers en woudrande op hoë hoogtes. Die boompie word 1 tot 3 m hoog. Die bas is rooibruin met hoekige takkies. Die blare is enkelvoudig, ellipties en blougroen. Hulle is by takpunte saamgebondel. Die blomme is heldergeel en pieringvormig met breë kroonblare. Die baie meeldrade is in die middel van die blom.

Kerriebos
Kerriebos
'n Kerriebos in Ethiopië.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Hypericaceae
Genus:
Hypericum
Spesie:
H. revolutum
Binomiale naam
Hypericum revolutum
Vahl
Kerriebos
Lenteblomme van 'n kerriebos in Jan Celliers Park, Pretoria.

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreinvliesontstekingShakaSwedeTafelbergMikro-ekonomieJeugdagAluminiumOseaanDikdermVeelvoudige sinVolhoubare ontwikkelingChapmanspiek-rylaanVerkragtingBalletHomoniemPretoriaMaselsJakkalsGreen PornoNasionalismeNatuurbewaringElandréStedelike hitte-eilandRassismeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994PapierBesoedelingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022GeletterdheidBestuiwingMaatskaplike verantwoordelikheidSias ReineckePolisieIronieKunsmatige intelligensieKernkragArendCarike KeuzenkampMeningsverskil oor aardverwarmingLeonardo da VinciGeslagVrystaatConsolidated B-24 LiberatorXenofobieSuurstofAkademiaVoortrekkersHerpes simplexStaalKopieregVoegwoordAfleiding (taalkunde)ErfenishulpbronApokriewe boekeByVoedingPlastiekOutismeWortelSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieKoolhidraatSkildklierHemelvaartVakbondMenseregteKrokodilSiya KolisiJagluiperdBeaufortskaalVerenigde State van AmerikaJaarSimmetrieDramaDelft, KaapstadDie ontstaan van die dramaEthiopiëKerrieWaterpokkies🡆 More