Angolaswael

Die Angolaswael (Hirundo angolensis) is 'n swael en seldsame besoeker aan die grasveld en boomveld in die noorde van Namibië en Caprivistrook.

In Engels staan die voël bekend as die Angola swallow.

Angolaswael
Angolaswael
Angolaswael
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Hirundo
Spesie:
H. angolensis
Binomiale naam
Hirundo angolensis
Barboza du Bocage, 1868

Identifikasie

Die voël word 14 tot 15 cm groot en weeg 12 tot 20 gram. Dit is effens kleiner as die Europese swael. Die keel en frons is rooi; die rooi op die keel strek tot op die bors waar dit eindig in 'n smal, swart band. Die rugkant is donkerblou en die borskant is grys. Die stert is gevurk. Die jongeling is meer ligrooi as die volwasse voël.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoenderVincent van GoghAfrikaanse woordelys en spelreëlsSirkelVlag van Suid-AfrikaVulvaRugbyEkonomiese sektorBreyten BreytenbachGawes van die Heilige GeesSekondêre sektor van die ekonomieCheslin KolbeKlereKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWiskundige terminologieKunsmatige algemene intelligensieGeldeenheidLabia (geslagsdele)SmeltpuntWitbankRassisme in AfrikaPersentasieRivierWoordsoortBysteekCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVoëlVoortrekkermonumentKameelperdDramaDriedimensioneelHulpwerkwoordSpysverteringstelselKunsAngolese BurgeroorlogJaco JacobsKaapstadLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsRassismeAfrikanersProksemikaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaPikkewynBesoedelingMonopolyAardePesachDepressie (gemoedstoestand)SomerBybelBreinkaartCristiano RonaldoHannes van WykAppendiksSarel Jacob PretoriusGlasFamilie (verwantskap)16 NovemberHaasSatellietBoelierySwartrenosterKondensasieBruin menseSteenkool in Suid-AfrikaMaatskappyMensStilleweXhosaGeskiedenis van Suid-AfrikaAardverwarmingSkaakMaanKoppeltekenRugbywêreldbeker 2023Afrikaanse TaalmonumentDokter🡆 More