Herbarium

'n Herbarium is 'n gebou waar monsters van gedroogde plante bewaar word, of 'n wetenskaplike instituut wat sulke monsters versamel en navors.

'n Gedroogde plant wat op 'n vel papier gemonteer is word ook 'n herbarium genoem. So 'n vel papier bevat gewoonlik die plant se algemene en botaniese name, oorsprong, datum en naam van die versamelaar, asook die persoon wat die identifikasie gedoen het.

Herbarium
Lathyrus sylvestris op 'n vel papier uitgelê
Herbarium
Die Harvard Herbaria-gebou

'n Monster in 'n herbarium kan as bewys dien dat 'n bepaalde plantspesie gevind is. Dit kan ook ter kontrole gebruik word om ander monsters te identifiseer. Dit verg natuurlik ekstra kundigheid, omdat gedroogde plante anders as lewendige plante lyk. Gedroogde plante het 'n ander kleur en is platter omdat dit in 'n plantpers gedroog is.

Herbarium
'n Plant word vir montering voorberei

Hoewel herbariums meestal gedroogde plante versamel, word ander metodes soms vir preservering ingespan. Plante kan byvoorbeeld ook in alkohol bewaar word.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

PapierPlant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HartseerSimboolVarkgriepNederduitse Gereformeerde KerkWoordeboek van die Afrikaanse TaalBestuiwingLübeckSpinnekopVaginaVoortrekkersSwart menseWoordsoortInfeksieHokkieAmateurradioJapie GreylingTydRacheltjie de BeerBynierTafelsoutTelevisieMaatskappyEweknienetwerkWillie JoubertEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaLionel PetersonLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSwawelEkonomiese sektorHidroëlektrisiteit7de LaanJan-Willem BreureHemelvaartRenosterAfrikaAarverkalkingKersfeesYsbeerProksemikaMikro-ekonomieAfkortingAnneli van RooyenDokterJaco JacobsAluminiumSinkTwaalf Stamme van IsraelLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Sias ReineckeAngolese BurgeroorlogMisdaadSeksBronsWêreldboekedagAfleiding (taalkunde)Sharpeville-slagtingGoogle TranslateFrankrykGasPerdPersoon (taalkunde)RenaissanceSiya KolisiRefleksieWapen van Suid-AfrikaElektrolietSean CombsSportNatuurlike hulpbronPornhubMaanAfrikaanse taalleer🡆 More