Grysrifhaai

Die Grysrifhaai (Carcharhinus amblyrhynchos) is 'n haai wat in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika noordwaarts vanaf St.

Lucia">St. Lucia voorkom. Die haai staan ook bekend as die Kortneus-swartsterthaai en in Engels as die Shortnose blacktail shark.

Grysrifhaai
Grysrifhaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Orde:
Familie:
(Jordan & Evermann, 1896)
Genus:
Carcharhinus

(Blainvile, 1816)
Spesie:
C. amblyrhynchos
Binomiale naam
Carcharhinus amblyrhynchos
Grysrifhaai
Verspreiding van die grysrifhaai
Sinonieme

Carcharias amblyrhynchos Bleeker, 1856
Carcharias menisorrah Müller & Henle, 1839
Carcharias nesiotes Snyder, 1904
Carcharhinus wheeleri Garrick, 1982
Galeolamna coongoola Whitley, 1964
Galeolamna fowleri Whitley, 1944
Galeolamna tufiensis Whitley, 1949

Voorkoms

Die haai is bruingrys van kleur en het 'n swart rand op die stert-, tweede dorsale en anale vinne (almal behalwe die eerste dorsale vin). Die haai word tot 1.9 meter (6.2 voet) lank. Dit is wit aan die onderkant.

Habitat en gewoontes

Dit word meestal gesien by koraalriwwe in water wat 3 tot 140 m diep is. Die haai is aggressief en vreet seekatte, vis, tjokka en is vivipaar.

Sien ook

Bronne

  • Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Grysrifhaai VoorkomsGrysrifhaai Habitat en gewoontesGrysrifhaai Sien ookGrysrifhaai BronneGrysrifhaai VerwysingsGrysrifhaai Eksterne skakelGrysrifhaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WatersuiweringTemperatuurVreesTennisRugbywêreldbeker 2023AgtervoegselKoorsblaarWolfSeisoenDelft, KaapstadKongo-krisisNierWitrenosterIngrid JonkerLPornhubLieweheersbesieVigsAfrikaansStedelike hitte-eilandLys van Suid-Afrikaanse musikanteSeksHoofkarakterGalblaasKultuurEerste WêreldoorlogSkilpadAbstraksie (rekenaarwetenskap)DawidNelson MandelaLongAssonansieBelastingFibonacci-reeksKlopjagHartWayde van NiekerkSkarlakenkoorsLys van Suid-Afrikaanse skrywersBedryfstelsel (inligtingstegnologie)DigvormTsongaIsraelMiskruierKoorsOrale seksByung-Chul HanSuid-Afrikaanse InkomstediensSowjetunieReënPiesangEkonomieChristendomChristiaan Frederik BeyersMenslike skeletBladwisselendOlifantKriekLidwoordBeurtkragKondensasieElandréSirkusBestaansboerderyKoolstofBalletNasionale VrouedagTienerSkildklierGalileo Galilei🡆 More