Gryskol-Sandkruiper

Die Gryskol-sandkruiper (Rhinobatos leucospilus) is 'n vis wat endemies is aan KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Greyspot guitarfish.

Gryskol-sandkruiper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
R. leucospilus
Binomiale naam
Rhinobatos leucospilus
(Norman, 1926)
Sinonieme
  • Rhinobatus leucospilus (Norman, 1926)

Voorkoms

Die sandkruiper het die tipiese sandkruipervoorkoms met die twee dorsale vinne agter op die lyf. Die lyf is sandbruin van kleur met groot blougrys kolle aan die bokant en pektorale vinne. Die stertvin het net een lob.

Habitat en gewoontes

Die vis is ovovivipaar en kom voor oor sanderige bodems in water wat tot 100 m diep is.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Gryskol-Sandkruiper VoorkomsGryskol-Sandkruiper Habitat en gewoontesGryskol-Sandkruiper Sien ookGryskol-Sandkruiper BronGryskol-Sandkruiper VerwysingsGryskol-Sandkruiper Eksterne skakelGryskol-Sandkruiper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VratMarie AntoinetteKlimaatKopieregCurly HowardDonkieAdolf HitlerVarkgriepBotswanaRekeningkundeLimpopo (rivier)TsongaWiki CommonsBloedvergiftigingDie Stem van Suid-AfrikaKernoorlogKatherine JohnsonTussenwerpselOsoonlaagLidwoordPoësieNatriumtiosulfaatHulpwerkwoordPuberteitRegverdige handelSkaapNag van die lang messeJode in Suid-AfrikaBynierNederlandsAnrich HerbstDagboekDundermSanskritCremonaGedigPolisieNagmaalSuid-Afrikaanse InkomstediensMickey MuisGoogle MapsE-posGriekwa-AfrikaansDigitale en analogiese tydVeerRassismeMonopolieCleopatra VIISekondêre sektor van die ekonomieJeugdagNederlandSinsbouMielieMieliestronkJuraNelson MandelaBateKasteel die Goeie HoopTswanaOnderhandelinge om apartheid te beëindigKommaLeonardo da VinciWinterAfrikaanse taalleerTransatlantiese slawehandelMaagHernubare energieKalsiumDinosourusGewone breukeMonopolyDaggaHolocaustDokterElandréNamibië🡆 More