Grootvalsmopanie

Die Grootvalsmopanie (Guibourtia coleosperma) is 'n boom wat langs die noordgrens van Botswana tot in Namibië voorkom.

Dit is inheems aan Namibië, Botswana, Zimbabwe, Zambië, Angola en die DRK.

Grootvalsmopanie
Grootvalsmopanie
Hout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
G. coleosperma
Binomiale naam
Guibourtia coleosperma
(Benth.) J.Léonard

Dit is 'n half-immergroen middelgroot boom wat 30 m hoog kan groet. Die stam kan tot op 15 m onvertak en 65 – 125 cm in deursnee wees.

Die hout word vir boumateriaal, vloere, meubels en tradisioneel vir bote gebruik. Die sade en hul skille bevat olie wat kookgebruik het. Die sade kan geëet word indien daar min ander kos is en van die skille word 'n drankie gemaak. Die rooi kleurstof van die skil word vir kleuring van meubels gebruik.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mobutu Sese SekoByung-Chul HanSendelingposisieAfrikaNelson MandelaMeningsverskil oor aardverwarmingKonsentrasiekampGrondbesoedelingAntoniemEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaGeletterdheidGeldSonnetAngssteuringSlangWêreld- Ekonomiese ForumNarsismeKersfeesIoonKwaZulu-NatalBraaiMaselsEk is 'n Afrikaan (toespraak)KaapstadTussenwerpselKarakteriseringPlae van EgipteLys van Suider-Afrikaanse soogdiereTikTokWitbloedselWilna SnymanLys van Suid-Afrikaanse skrywersDramaDie GelofteFrankrykLyfstraf in skoleGeskiedenis (vakgebied)AfrikanersMigrasie van voëlsBosluisbytkoorsBynierPropagandaGesondheidNatuurlike hulpbronSuid-Afrikaanse GrensoorlogWaterkringloopEthiopiëMotLys van elemente volgens simboolWes-KaapSuurstofLetterlike en figuurlike taalgebruikUitwerking van klimaatsveranderingGroot DepressieZoeloeMensMaatskappyVersoeningsdagGeweldIntensiewe vormSeksismeAfrikaansGroot-VisrivierLImpakte van toerismeRooilipslangFranse RewolusieBruto binnelandse produkWeervoorspellingMorfologie (taalkunde)Abstraksie (rekenaarwetenskap)Racheltjie de BeerKunstenaarKlereReg tot ‘n gesonde omgewingKatoen🡆 More