Grootlangtoon

Die Grootlangtoon (Actophilornis africanus) is 'n watervoël wat identifiseerbaar is aan hulle lang bene en groot pote, wat dit vir hulle moontlik maak om op drywende waterplante in waterleliepanne, damme of stadigvloeiende riviere te loop.

Jonges het 'n swart streep deur die oë en 'n swart kroon. Dit uiter 'n "kyoum"-geluid in vlug of op die grond. Hou een-een of in verspreide groepies wat mekaar lawaaierig rondjaag; vlieg laag oor kort afstande. 'n Algemene standvoël.

Grootlangtoon
Grootlangtoon
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. africanus
Binomiale naam
Actophilornis africanus
(Gmelin, 1789)
Grootlangtoon
Die verspreiding van die grootlangtoon.
Grootlangtoon
Actophilornis africanus

Identifikasie

40 cm in lengte.

Habitat

Vlak water-areas met drywende waterplante.

Verspreiding

Wêreldwyd in tropiese gebiede.

Geluid

"kyoum"

Ander name

  • Engelse naam: "African Jacana"
  • Wetenskaplike naam: "Actophilornis africanus"
  • Duitse naam: "Blaustirn-Blatthühnchen"

Sien ook

Tags:

Grootlangtoon IdentifikasieGrootlangtoon HabitatGrootlangtoon VerspreidingGrootlangtoon GeluidGrootlangtoon Ander nameGrootlangtoon Sien ookGrootlangtoon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkaapProvinsies van Suid-AfrikaPersoonlikheidXenofobieAfrikanersKaapse VlakteMorfologie (taalkunde)AkuutLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWerkwoordRooms-Katolieke KerkBotswanaSkoenlapperWoordeboek van die Afrikaanse TaalOrtopedieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSebraLys van Joodse feeste en herdenkingsInternetCheslin KolbeSeksuele opwekkingDeelwoordFiela se kindAdolf HitlerAssonansieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPersentasieSteenkoolWes-KaapSuid-SothoMisdaadWolkBosvarkJuraMarie AntoinetteBernice WestToerismeLeestekenDundermKernkragGraaff-ReinetRooibloedselDie Stem van Suid-AfrikaDigvormBlaarVoyeurismeGrootste rampe in Suid-AfrikaLiefdeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaVerenigde KoninkrykWoestynAntoniemBeurtkragBlack SashUniversele Verklaring van MenseregteHoedKlem-in-die-kaakMaselsReënKindermishandelingLionel PetersonSASOLWaterbesparing in Suid-AfrikaVleilandTafelbergBoelieryWeervoorspellingJeuksiekteMateriaalMickey MuisUniondaleWieg van die MensdomToestand van materieEngels🡆 More