Gladiolus Cataractarum: Plant spesie

Gladiolus cataractarum is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort.

Die plant is endemies aan Mpumalanga en kom voor tussen Dullstroom en Lydenburg. Die plant is seldsaam en het 'n voorkomsgebied van slegs 40 km2. Dit word bedreig deur indringerplante soos die swartwattel Acacia mearnsii. Die populasie word beraam op 500 tot 'n 1000 plante.

Gladiolus cataractarum
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Iridaceae
Genus: Gladiolus
Spesie:
G. cataractarum
Binomiale naam
Gladiolus cataractarum
Oberm., (1982)

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Marie AntoinetteWortelSwamMangelontstekingg8ftoWitstinkhoutSenuweestelselSuid-Afrikaanse GrensoorlogDoelwitWaterpokkiesMandalaKatoenKoekie (rekenaarwetenskap)DokterToekoms van die AardeSitrusAsiëWaterkringloopGoudVergelykings (taalkunde)AntoniemSwart mense3D-rolprentInflasieHorlosieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKondensasieSuiwelprodukHoutOorWerkwoordMikroskoopWoestynSuid-Afrikaanse randLys van bekende Suid-Afrikaners25 AprilKilometerNeurenberg-verhoreBestuiwingCorioliskragLiefdePussy RiotErica BoyerAprilStaalCheslin KolbeOnse VaderKrokodilWet op Bantoe-onderwysLongHomoniemKrieketBynierLettergreepIsraelKuberkrakerMikro-ekonomieChemiese elementMiltAlliterasieVrugKoue OorlogJode in Suid-AfrikaSelfmoordAbstraksie (rekenaarwetenskap)JagluiperdWitbloedselLys van politieke partye in Suid-AfrikaKerngeneeskundeLionel PetersonVoorvoegselStikstofProstaatkankerSwawelDesmond TutuMorfologie (taalkunde)MusiekWerkloosheidWeer (meteorologie)🡆 More