Swartwattel

Die swartwattel (Acacia mearnsii) is 'n boom en indringerplant in Suid-Afrika wat inheems is aan die suidooste van Australië asook Tasmanië.

Die boom groei in grasvelde, langs paaie, waterlope en woudrande.

Swartwattel
Swartwattel
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Acacia
Spesie:
A. mearnsii
Binomiale naam
Acacia mearnsii
De Wild.
Swartwattel
Sinonieme
  • Acacia decurrens auct. non Willd.
  • Acacia decurrens Willd. var. mollis auct. non Lindl.
  • Acacia decurrens Willd. var. mollis Lindl.
  • Acacia mollissima sensu auct.
  • Albizia mearnsii De Wild.
  • Racosperma mearnsii (De Wild.) Pedley
Swartwattel
Peule

Voorkoms

Die swartwattel kan tot 15 m hoog raak en is middelgroot. Die boom is doringloos met neerhangende, varingagtige takke. Die bas is glad en 'n bietjie harig by die jonger takke. Die blare is saamgestel en dubbelveervormig met baie klein blaartjies. Die blomhofies is liggeel en verskyn in saamgestelde trosse van Augustus tot November. Die sade is in peulvorm en afgeplat.

Die boom word gebruik vir looibas (om leer te maak), beskutting en vuurmaakhout.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Swartwattel VoorkomsSwartwattel Sien ookSwartwattel BronSwartwattel VerwysingsSwartwattel Eksterne skakelsSwartwattel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van slangeWikiSonsverduisteringSonDemensieMiddelmisbruikDonker materieOrkney Snork NiePaasfeesMenslike skeletRooikatPsigopatieVyfsterNederlandSkilpadKlankverskynselsPersentasiePaarl GimnasiumSwangerskapAnrich HerbstEkonomie van Suid-AfrikaFridtjof NansenJudaïsmeOosters-Ortodokse KerkKonjunktivitisMaanMoslemPoesTropiese sikloonJan van RiebeeckAfrikaanse WikipediaPoësieSteve BikoKewerAppelblaarKappie (skryfteken)BoomGoeie VrydagEoraptorGemengde ekonomieWikisourceKarpaletonnelsindroomAfrikaGriekelandTarentaleJaco du PlessisSiberiëWiskundige terminologieKwaZulu-NatalGriepWiki CommonsMisdaadLetterkundeAkroniemSally EsterhuizenFritz HaberMuggieMieliestronkEkostelselLettergreepAngssteuringTrappe van vergelykingMolotofbomMensBloutongsiekte21 v.C.DansBakterieInligtingProstaatklierLongSlaapapneeKoos du PlessisMenslike penisgrootteJohan Stemmet🡆 More