Gewone Sering

Die Gewone sering (Syringa vulgaris) is 'n bladwisselende boom wat inheems is aan suidelike Europa, en ook in Suid-Afrika voorkom.

Dit staan in Engels bekend as die Common Lilac.

Gewone sering
Gewone Sering
Blomme en blare van S. vulgaris
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Syringa
Spesie:
S. vulgaris
Binomiale naam
Syringa vulgaris

Voorkoms

Die boom kan tot 6 m hoog word. Die onderste dele van die takke is blaarloos. Die bas is liggrys en glad. Die blare is in teenoorgestelde pare gerangskik. Die boonste blaaroppervlak is geelgroen tot donkergroen, terwyl die onderste oppervlak liggroen is. Die blare is haarloos. Ligpers blomme word in groot pluime gedra en is soetgeurig. Die bessies is aanvanklik groen en word bruin wanneer hulle ryp is.

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoyeurismeStilleweLyfstraf in skoleAntieke Nabye OosteOntsteking (geneeskunde)WaterkringloopAfrikaanse woordelys en spelreëlsKParyse MetroNeo-FascismeKonsentrasiekampSwawelEgipteSewe wonders van die wêreldOekraïneReënspinnekopTTandbederfKarpHorlosieQRooibokC.J. LangenhovenMaselsDieregeluideIslamLys van lande volgens bevolkingGewone janfrederikAustraliëGemeenskapsorganisasieKatoenHoutSlangAardverwarmingHomoseksualiteitNepotismePiet-my-vrouVan Pletzen (musiekgroep)PubliekKinkhoesHartversakingSpysverteringstelselNasionale lied van Suid-AfrikaSaraikiBloedgroepPiesangToerismeSoogdierWildsbokPenisKorrupsieBlouWitkruisarendMartin Luther King jr.Carles PuigdemontSkoenlapperKimberleyGewone kwikkieKolorektale kankerLys van vertalings in AfrikaansSwartwitpensUilVoortplantingMierSkaapBrandstofSenuweestelselAfrikaanse Protestantse KerkLuiaardNarsismeDie CampbellsArmand Aucamp🡆 More