Geslagsklier

’n Geslagsklier, voortplantingsklier of gonade is ’n gemengde klier wat die gamete (geslagselle) en geslagshormone van ’n organisme vervaardig.

In die manlike lid van die spesie is die voortplantingselle die sperma en in die vroulike lid is dit die eierselle. Die manlike geslagsklier, die testikel, vervaardig sperma en die vroulike klier, die eierstok, vervaardig eierselle. Albei hierdie gamete is haploïede selle.

Ontwikkeling

Geslagskliere begin ontwikkel in die vroegste stadium van ontwikkeling, en word later gedifferensieer tot manlike en vroulike geslagsorgane. Die teenwoordigheid van die SRY (geslagsdeterminerende streek Y)-geen, wat aan die Y-chromosoom geleë is en die testisdeterminerende faktor enkodeer, bepaal manlike geslagsdifferensiasie. As die SRY-geen aan die Y-chromosoom afwesig is, ontwikkel die vroulike geslag (eierstokke in plaas van testes).

Verwysings

Skakels

  • Geslagsklier  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

EierselEierstokGameetHaploïedKlierSpermaTestikel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Dialoog in fiksieVakbondTuberkuloseRookgewoonteD.J. OppermanGesondheid3D-rolprentLettergreepSeksualiteitMorfeemSuurstofLongEjakulasieSweedsAfrikaMuishondPersoon (taalkunde)Onse VaderDonkieSmeltpuntSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureDokterVratGqeberhaKatjieConsolidated B-24 LiberatorMenstruasieSkaakSpreeuKankerRassismeWeervoorspellingSaartjie BaartmanKunsmatige intelligensieVincent van GoghSwartkwasmuishondMaroela MediaGeletterdheidWayde van NiekerkAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidDigvormBloeddrukJagluiperdWaarheid-en-versoeningskommissieBloutongsiekteLika BerningLübeckEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaResensieLys van Suid-Afrikaanse skrywersWortelKnieKlimaatKoue OorlogMiltC.J. LangenhovenDepressie (gemoedstoestand)PolisieStilleweDesmond TutuElektrolietSwart menseSprokieElon MuskSelfstandige naamwoordRugbyGoudkus (streek)Tweede VryheidsoorlogJohannesburgAsemhalingBronsBurgerregteGroot-VisrivierWitbloedselDurbanVolstruis🡆 More