Gendarmerie

'n Gendarmerie (verbastering van die Franse gens d' armes, krygsvolk, letterlik mense met wapens) is 'n gewapende diens wat algemene polisietake uitvoer en (van oorsprong) 'n onderdeel van die weermag is.

Hierdie polisiesoldate is oorspronklik verspreid oor die platteland in kasernes gehuisves. Voor telefoon- en radioverbindings kon sulke eenhede (veral snags) vinnig en in groot getalle gemobiliseer word. Dit is veral effektief teen die bestryding van misdaadbendes aangewend.

Gendarmerie
██ Europese lande met 'n gendarmerie ██ Europese lande sonder 'n gendarmerie

Voorbeelde

Gendarmerie 
'n Lid van die Turkse gendarmerie op wagdiens.

Bovermelde lande (met uitsondering van België) maak deel uit van 'n gesamentlike Europese Gendarmerie (Eurogendfor).

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Polisie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeupvervangingKobalt(II)hidroksiedJagluiperdLandbouSewendedagadventismeHokkieStockholmAntoniemWoordMarita NapierJane GoodallLys van veltoestandeBestuiwingLionel PetersonAfvalbestuurHendrik HofmeyrMakrielRooms-Katolieke KerkKommunismeKlankAkkedisFord Model TOorkruipersBernice WestSwangerskapDane van NiekerkEoliese prosesPornografiese subgenresGamelanMichelle ObamaEersterivier (rivier)BrasiliëMenstruasieAdamGelukVormBootSaoedi-ArabiëRosettasteenAfrikanersHeks van HexrivierBruin huisslangKasteel die Goeie HoopRob HersovOos-KaapTongaanse nasionale rugbyspanSeksVarkHeupBonnie TylerDomineeKlem-in-die-kaakGeskiedenis van AfrikaansVrymesselaryVisHadjISO 8601Afrikaanse taalleerFormule EenEnsiemKoöperasiestoriesAngina pectorisIdioomWhitey BassonDemensieBaardskeerder-spinnekopBipolêre gemoedsteuringSonwyserPersentasieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024🡆 More