Fluweelkanniedood

Die fluweelkanniedood (Commiphora mollis) is 'n boom wat op klipperige plekke in warm droë bosveld vanaf die noorde van Eswatini, die Krugerwildtuin en noordwaarts deur Zimbabwe tot by die Zambezirivier voorkom.

Die boom kom ook in die Kaokoland voor. Die bas is silwerkleurig tot ligbruin en skilfer in klein vlokkies af.

Fluweelkanniedood
Fluweelkanniedood
Fluweelkanniedood
C. mollis in Etosha, Namibië, sonder loof, en met loof (onder) in Limpopo
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. mollis
Binomiale naam
Commiphora mollis
(Oliv.) Engl., (1883)
Sinonieme
  • Balsamea mollis (Oliv.) Engl.
  • Balsamea welwitschii (Engl.) Hiern
  • Balsamodendrum molle Oliv.
  • Commiphora boehmii Engl.
  • Commiphora cinerea Engl.
  • Commiphora dekindtiana Engl.
  • Commiphora iringensis Engl.
  • Commiphora krausei Engl.
  • Commiphora montana Engl.
  • Commiphora ndemfi Engl.
  • Commiphora stuhlmannii Engl.
  • Commiphora welwitschii Engl.

Die boom se FSA-nommer is 280.

Verspreiding

Die plant is inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Fotogalery

Verwysings

Bronne

Sien ook

Tags:

Fluweelkanniedood VerspreidingFluweelkanniedood FotogaleryFluweelkanniedood VerwysingsFluweelkanniedood BronneFluweelkanniedood Sien ookFluweelkanniedood

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AlliterasieKankerOligopolieLys van Afrikaanse skrywersArabiesPlantNaaldekokerHaasOudtshoornSteenkoolKoerantKrimpvarkieProksemikaLys van elemente volgens simboolSpinnekopLongontstekingMuskietInstagramWolfSlag van BloedrivierLondenKerngeneeskundeAfrikanernasionalismeWetenskaplike klassifikasieWet op Bantoe-onderwysSuid-AfrikaGriekwa-AfrikaansVolhoubare ontwikkelingOu Apostoliese KerkGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogRenteWiskundige terminologieKwaZulu-NatalVloeistofGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaMartin Luther King jr.Lien se lankstaanskoeneKolitisAnale kankerMorfologie (taalkunde)EnsiklopedieRob HersovIoonNoord-KaapWebwerfBlack SashVlekvrye staalKnieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyBosbokWaterpokkiesTopsy SmithEugenetikaDelft, KaapstadRugbyTamboraLieweheersbesieMaselsErfenisSeksposisieKewerKindermishandelingVulkaanDie Stem van Suid-AfrikaWortelRoemeensSosiale mediaSwart nasionalismeLys van musiekinstrumenteWaterSonSean CombsDeelwoordSwangerskapJeuksiekte🡆 More