Estian Calitz

Estian Calitz (23 Mei 1949 - ) is 'n Suid-Afrikaanse ekonoom en emeritus professor van die Universiteit Stellenbosch (US).

Hy is die hoof- uitvoerende beampte (HUB) van finansies en die HUB van die Universiteit se Besigheidskool.

Hy verwerf sy Ph.D in handel van die US in 1986. In 1989 is hy aangestel as adjunkdirekteur-generaal van die Suid-Afrikaanse Departement van Finansies. In 1996 verlaat hy die staadsdiens en word aangestel as professor in ekonomie by die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA). In 2001 is hy deur die US as dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aangestel.

Bibliografie

Handboeke

  • 1999: Public Economics for South African Students

Artikels

  • 2010: "Fiscal policy in the 1990s", South African Journal of Economic History

Verwysings

Tags:

Estian Calitz BibliografieEstian Calitz VerwysingsEstian Calitz1949Hoof- uitvoerende beampteSuid-AfrikaUniversiteit Stellenbosch

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenseregtePeriodieke tabelGemeenskapPolitieke partyInsekPlastiekWeermagSteenkool in Suid-AfrikaHeelgetalSpysverteringstelselEuropaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAssonansieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKernkragKaapstadWinnie Madikizela-MandelaDundermGriepHoofpynHomofoonOorkruipersAardbewingVaginale kankerAnale seksSwitserlandNeo-NazismeBurgerregteInternetPankreasWeer (meteorologie)Lys van bekende Suid-AfrikanersLeierStedelike hitte-eilandSmaakSowjetunieKunsmatige intelligensieMikro-ekonomiePesachToekoms van die AardeRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Anneli van RooyenKlein gekolde katOogproblemeSuid-Afrikaanse randRuan PienaarDiskriminasieKolonoskopieHulpwerkwoordAfrikaanse taalleerKleurElektroniese of digitale mediaMuskietDigtheidJesus van NasaretAkademiaHokkieWerkersdagAvbobKatherine JohnsonKapitalismeBrandstofViëtnamoorlogOu Apostoliese KerkKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSeptimius AwardsGevolge van aardverwarming op oseaneSweedsTsongaLieweheersbesiePersoonlike voornaamwoordMigrasie van voëlsVaalrivierAprilSonLetterkundeMaan🡆 More