Enigmatiese Boek Van Die Onderwêreld

Die Enigmatiese Boek van die Onderwêreld is ’n Antieke Egiptiese begrafnisteks in twee dele wat in die grafkelder van farao Toetankamen ontdek is.

Daar word vermoed die boek dek die skepping en hergeboorte van die son. Die ware betekenis van die boek is egter onseker weens die gebruik van kriptografiese illustrasies om die inhoud geheim te hou.

Die Enigmatiese Boek van die Onderwêreld is in drie dele verdeel wat ander begrafnistekste insluit, soos die Boek van die Dooies en die Amdoeat. Ander enigmatiese boeke is ontdek in die graftombes van Ramses IX en Ramses V.

Tags:

Antieke EgipteSonToetankamen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoorsblaarKoos KombuisOligopolie2001DermpoliepPlaasjapieGeskiedenis van erotiese afbeeldingsKoos du PlessisIsraelNic de JagerGroepsdrukKinkhoesRepubliek VenesiëPornografieVoornaamwoordXhosaAfrikanersTsongaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBasisinkomsteTegnologieTarentaleWebwerfRenosterLys van medisinale kruieGesonde dieetIndiëBosvark7de LaanCovid-19-pandemieRina HugoBorskankerAalwynMuishondKasterolieVryheidsdagOrgaanSuid-Afrikaanse GrensoorlogKolorektale kankerPlae van EgipteTuberkuloseVoëlAdolf HitlerDroogteTennisSoogdierMiddelmisbruikBoerkaLandbouMuisvoëlApostoliese GeloofsbelydenisDie VaderlandAanhalingstekensKaapstadEugenetikaGeskiedenis van NamibiëLeonardo da VinciE-posMalariaMiljardVloeistofVisGroot DepressieWiskundeJesus van NasaretJo BlackBeesEtniese groepWerwelkolomMaagNasionale lied van Suid-AfrikaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaInfrastruktuurZambiëKunsmatige algemene intelligensie🡆 More