Drakensbergbroodboom: Plantspesie

Die Drakensbergbroodboom (Encephalartos ghellinckii) is 'n spesie van die genus Encephalartos.

Die boom is endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap waar dit op die Drakensberg voorkom. Daar is twee variante van die plant: die groter weergawe wat op 1 100–1 800 m in die Drakensberg voorkom en die dwergweergawe wat op laer hoogtes voorkom naby die Umkomaasrivier en die noorde van die Oos-Kaap. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Drakensbergbroodboom
Drakensbergbroodboom: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. ghellinckii
Binomiale naam
Encephalartos ghellinckii
Lem., (1867)

Die plant se FSA-nommer is 5. In Engels staan die broodboom as die Drakensberg cycad bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Water (molekuul)PenisBraaiRugbywêreldbeker 2023TuberkuloseInsekSteenkoolVarkgriepKappie (skryfteken)BrongitisVolstruisHartPretoriaKlereLuiperdLys van chemiese elemente volgens atoomgetalLongontstekingSeksposisieAfkortingVioolAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLys van Afrikaanse rolprenteSeilvaartSikloonWinterReënLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsHernubare energieGeletterdheidTussenwerpselKunselementeHoofpynGroot TrekKolonoskopieWoordsoortErfenisdag (Suid-Afrika)HomofoonBakterieRudi ClaaseKlimaatTsoenamiFinansiële staatGeskiedenis van AfrikaansSoogdierNierEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaProksemikaAngssteuringBoelieryVarkMetaalTurkyeElektrodeKoorsblaarAmateurradioBeaufortskaalSkynprivaatnetwerkSteve BikoStaalIronieLionel PetersonOseaanBynierKerrieFotoVoorsetselVenda (taal)HipoteseSelfstandige naamwoordHondInfeksieProvinsies van Suid-AfrikaHoopDansDemokratiese Republiek die Kongo🡆 More