Economic Emancipation Forum

Die Economic Emancipation Forum (EEF) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party gebaseer op Christelike godsdienstige beginsels.

Die partyleier is BJ Langa.

Economic Emancipation Forum
EEF
Leier BJ Langa
Ideologie Christelike demokrasie
Webblad ecoforum.org.za

Die party wil 'n nasionale "morele wedergeboorte" lei, beywer hulle vir r die finansiële regte van pensioenarisse in die voormalige Bophuthatswana-tuisland, ondersteun Israel, versoek die nasionalisering van banke en beoog om ondersteuning vir swart entrepreneurs te verhoog.

Die party het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 deelgeneem en het verklaar dat die party hul ten doel stel om 25% van die beskikbare nasionale setels te wen. Die party kon nie daarin slaag om enige setels te wen nie.

Verkiesingsresultate

Nasionale verkiesings

Verkiesing Stemme % Setels
2019 6 319 0,04 0

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Politieke party

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MetafoorEwenaarDemi Lee MooreVerantwoordelikheidOrale seksSuiwelprodukTelwoordMiddelmisbruikNasionale VrouedagSkaapLieweheersbesieKarlien van JaarsveldLys van bekende Suid-AfrikanersThys die BosveldklongEuropaVoortrekkermonumentSteenkoolSpringbokkeKoringKasteel die Goeie HoopOntbossingBosluisKoolhidraatKolonisasieHidroëlektrisiteitWolkBreinvliesontstekingMIV/vigs in Suid-AfrikaTradisionele literatuurOudtshoornDuitse maselsAnusOlifantBybelLys van Suid-Afrikaanse musikanteWilna SnymanMaanVlinderMeervoudAlvin BruindersSuid-Afrikaanse randAkroniemFleetwood MacHindoeïsmeSnuifChatGPTVleilandWaterMisdaadromanJohn Brown (aktivis)Angolese Oorlog vir Onafhanklikheid163Gevolge van aardverwarming op oseaneMoordvisEskomSkerpioenPerdKonjunktivitisRosa ParksSlaginstrumentKeelseerBysteekOranjerivierLeestekenVolhoubaarheidPapierHartMieliestronkSlag van Cuito CuanavaleStaalVersoeningsdagAfrikaanse TaalmonumentSeekatSekondêre sektor van die ekonomieIronieNag van die lang messeSquare dance🡆 More