Dierkundegebou Up

Die Dierkundegebou, op die Hatfieldkampus van die Universiteit van Pretoria, is in ’n eenvoudige Renaissance-styl gebou, wat soortgelyk is aan die Ou Chemiegebou.

In 1920 het die Kollegeraad die bedrag van £40 000 van die regering bekom om ’n tweede Wiskunde-en-Wetenskapgebou te bou, maar omdat dit nooit gebeur het nie moes die fondse van voor af gewerf word. Die raad het weer die regering genader, en omdat geld skaars was is fondse eers beskikbaar gemaak word toe die gebou byna voltooi was in 1924. Oor die jare is verskeie uitbreidings gedoen en die argitekte Gerard Moerdyk en H. Watson het seker gemaak dat die uitbreidings met die oorspronklike styl ooreenstem. Die laaste uitbreiding, wat in 1957 gedoen was, het later ’n aparte gebou geword, wat tans die Geografiegebou is. Die oorspronklike gebou huisves nou die Departement Dierkunde en Entomologie.

Verwysings

28°13′51″O / 25.753757°S 28.230832°O / -25.753757; 28.230832

Tags:

19201924Gerard MoerdykOu Chemiegebou UPUniversiteit van Pretoria

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Steve HofmeyrHemelvaartKlimaatveranderingVlag van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse InkomstediensKondensasieSterNierSkoenlapperAprilBywoordVierde Industriële RevolusieNiemetaalGeskiedenis van erotiese afbeeldingsMetaalMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaGedigHoërskool Sentraal, BloemfonteinLangste woordKragopwekkingLys van Afrika-landeGeweldEkonomie van Suid-AfrikaSuurstofAnale seksVormWerkloosheidKlavierSatellietNoordwesLys van Suid-Afrikaanse skrywersMIVBuffelEuropaPuberteitWaterkringloopSewe doodsondesBergAnrich HerbstSikloonOlimpiese Somerspele 2024HamburgerBysteekMorfologie (taalkunde)KarakteriseringSonenergieTweede WêreldoorlogLys van Griekse mitologiese figureWitbloedselJudaïsmeN.P. van Wyk LouwBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Noord-KaapSwamNamibiëKunsmatige algemene intelligensieAntisemitismeJazzHaasSimmetrieWolGroot vyfKweekhuisgasMaanHuisvliegXhosasRooikatWapen van Suid-AfrikaLetterlike en figuurlike taalgebruikBeesErebus (berg)Fiela se kindVideo🡆 More