Colorado-Staatsuniversiteit

Die Colorado-staatsuniversiteit (Colorado State University, CSU), is 'n openbare universiteit wat in Fort Collins, Colorado, VSA geleë is.

Die universiteit is tot stand gebring by wyse van 'n toegif van grond deur die staat, en is die vlagskip universiteit van die Colorado staatsuniversiteit-stelsel.

Colorado-Staatsuniversiteit
Colorado-staatsuniversiteit logo

In 2004 was die inskrywingsgetal ongeveer 33,877 studente, insluitende residensiële en nie-residensiële studente. Die universiteit beskik oor ongeveer 2,000 fakulteite wat in agt kolleges en 55 akademiese departemente verdeel is. B.A. grade word in 65 studievelde aangebied, met onderwysgrade in 55 studievelde. Die Colorado-staatsuniversiteit verleen tans doktorale grade in soveel as 40 studievelde.


Eksterne skakels

Tags:

ColoradoVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaliumMondPolisieGrondwetHulpwerkwoordVerenigde NasiesLys van Griekse mitologiese figureBoor (element)Green PornoGriekwa-AfrikaansBlomOu Apostoliese KerkPrimêre sektor van die ekonomieKaapse VlakteBlack SashTuisbladSwangerskapHeuningbyDieregeluideSeksuele opwekkingAngssteuringVrymesselaryTolla van der MerweVideoFanie ViljoenArmoedeBlourokkeVerkleinwoordBybelAfrikaanse WikipediaBeurtkragFabelResensieHipertensieNasiebouWebwerfSharpeville-slagtingLys van bekende Suid-AfrikanersMierleeuDierGawes van die Heilige GeesYslandIndonesiëSuid-Afrikaanse GrensoorlogLeonardo da VinciWaterLandbou-ingenieurswesePropagandaNarsismeMantisSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieReddingskakePlae van EgipteKlimaatveranderingWêreld- Ekonomiese ForumVoortrekkermonumentBoelieryNazi-DuitslandArmeniëMagneetMikro-ekonomieTweede VryheidsoorlogMeningsverskil oor aardverwarmingFossielbrandstofNatuurlike hulpbronDataverwerkingWet op Bantoe-onderwysRooms-Katolieke KerkAlliterasieHindoeïsmePolitieke partyLewerRina HugoMuscat Internasionale LughaweDrama🡆 More