Volk Cheyenne

Die Cheyenne is 'n inheemse Amerikaanse stam in die noorde van die Verenigde State van Amerika.

Die stam is 'n samestelling van twee verwante stamme wat in die 19de eeu geïntegreer het, naamlik die So'taa'é of Sutai, en die Tsitsistas. Hulle is in taal en kultuur nou aan die Inuna Ina (Arapaho) verwant. Op kulturele gebied toon hulle ooreenkomste met die Lakota.

Cheyenne
Volk Cheyenne
Portrette van bekende Cheyenne-persoonlikhede
Totale bevolking: 22 970
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
(Montana en Oklahoma)
Taal: Engels, Cheyenne
Geloofsoortuiging: Protestantse en Rooms-Katolieke Christene, tradisionele gelowe
Verwante etniese groepe: Arapaho, Blackfoot, Suhtai en ander Algonkin-volke
Volk Cheyenne
Cheyenne Hubble Big Horse

Sien ook

Verwysings

Tags:

ArapahoVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Aborsie in Suid-AfrikaKunselementeCorioliskragWikiDawidWêreld- Ekonomiese ForumDemokratiese Republiek die KongoPeriodieke tabelKangaroeWikiquoteKatjieGeboorteKultuurHamburgerEkonomie van Suid-AfrikaLimpopo (rivier)LenteSonnestelselBywoordProvinsies van Suid-AfrikaWeer (meteorologie)TydKondensasieBorsteNasionale VrouedagVaginale kankerAfleiding (taalkunde)TarentaleSuiwelprodukAmhariesFamilie (verwantskap)Chroniese siekteMusiekChatGPTLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameBeesKopieregLeestekenAfrikaanse taalleerVarkgriepRobbeneilandUitwerking van klimaatsveranderingSkaapDierKlavierKonsentrasiekampMilitêre diensplig in Suid-AfrikaMotorvoertuigSenuweestelselConsolidated B-24 LiberatorIndustriële RevolusieWater (molekuul)Oos-KaapInstagramJSEHoofletterArabiesNierversakingGeskiedenis (vakgebied)Russiese inval in Oekraïne sedert 2022PornhubSoweto-opstandHerfsStollingsgesteenteAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidOnderhandelinge om apartheid te beëindigPriemgetalBlaarChapmanspiek-rylaanDolfynSarel Jacob PretoriusVerenigde State van AmerikaKatSwedeAustraliëMiskruierLonden🡆 More