Cause Célèbre

'n Cause célèbre (Frans vir opsienbarende saak; meervoud: causes célèbres, op dieselfde manier uitgespreek as die enkelvoud) is 'n saak of voorval wat wyd omstredenheid en openbare debattering veroorsaak.

Die term word algemeen in die media gebruik – soms op 'n positiewe manier vir omstrede regsake vanweë hulle presedentwaarde, maar meer dikwels op 'n negatiewe manier vir berugte sake weens die skaal, skandaal, verontwaardiging of samesweringsteorieë wat betrokke is.

Dit is een van verskeie Franse terme wat algemeen in Afrikaans gebruik word, omdat dit 'n leenwoordgroep is. Dit word dus nie gekursifiseer nie.

Daar is al opgemerk dat die openbare aandag wat aan 'n spesifieke saak of voorval gegee word, die feite kan verdoesel eerder as opklaar. Volgens een waarnemer word die ware verhaal van menige cause célèbre nooit geopenbaar in die getuienis of die advokaat se toespraak nie, "maar kan die fiete uit ou koerante herontdek word wanneer die stof van die tyd hulle immuun teen skandaal gemaak het".

Voorbeelde

'n Paar voorbeelde van causes célèbres in die afgelope dekades was:

Verwysings

Skakels

  • Cause Célèbre  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

EnkelvoudFransMeervoud

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Erica BoyerVoornaamwoordKarakteriseringMiddelmisbruikBloedgroepVoortrekkermonumentBloedsomloopstelselDemi Lee MooreBipolêre gemoedsteuringPaddaWaterbesparing in Suid-AfrikaWiskundeMagda van BiljonGeskiedenis van Suid-AfrikaSonnestelselHadedaSkildklierNarsismeTrigeminale neuralgieBorsteLys van Afrikaanse skrywersKaartHeupvervangingKindermishandelingKasteel die Goeie HoopKankerFotosinteseMeningsverskil oor aardverwarmingJan van RiebeeckAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGevolge van aardverwarming op oseaneChemiese reaksieJo BlackByBynierLBosvarkPolitieke partyApostelGrondwet van Suid-AfrikaKarooWikipediaFamilie (verwantskap)MangaanGroep TweeTweede WêreldoorlogAfrikaanse TaalmonumentYstervarkSwartkwasmuishondVolstruisSprokieChirurgieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKoöperasiestoriesWolmaransstadLandbouFaktuurWerwelkolomIslamEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKinkhoesOnderwysBesoedelingElon MuskFiela se kindRacheltjie de BeerDermpoliepAalwynJuanita du PlessisAfrikaansVrymesselaryInfrastruktuurKunsSjibbolet🡆 More