Sabotalewerik

Die sabotalewerik (Calendulauda sabota) is 'n algemene amper-endemiese standvoël in suider-Afrika.

Dit is 'n algemene spesie van dorre savanne, Karoo, Nama-Karoo, die bosveld en laeveld. Die voël is 15 cm groot en weeg 21 – 31 gram. Die subspesies in die droë weste (C. s. naevia, C. s. waibeli, C. s. bradfieldi en C. s. herero) het opmerklik dikker snawels as die subspesies (C. s. sabota, C. s. waibeli, C. s. ansorgei, C. s. sabotoides en C. s. suffusca) van meer vogtige habitats in die ooste en noorde. In Engels staan dit as die Sabota lark bekend.

Sabotalewerik
Sabotalewerik
C. s. suffusca in die Krugerwildtuin en die
roep van C. s. sabota te Dinokengwildtuin
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Alaudidae
Genus: Mirafra
Spesie:
M. sabota
Binomiale naam
Mirafra sabota
Smith, 1836
Sabotalewerik
      verspreiding
Sinonieme
  • Calendulauda sabota

Galery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Demografie van Suid-AfrikaJan CombrinkHeuningbyAngina pectorisSeksposisieGeskiedenis van AfrikaansOos-KaapGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGeldSlawernyGriepHidroulikaTierWes-KaapSpringbokOraniaWaterbesoedelingVolstruisAtmosfeerGé KorstenTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinSpinnekopSenuweestelselKameelperdEyjafjallajökullSkaakSonnestelselGeelhoutMuisvoëlLeierskapDuitse maselsDramaKolitisSeksuele penetrasieErfenisdag (Suid-Afrika)Bernard HillXenofobieParlement van Suid-AfrikaKlarinetPenisSuid-Afrikaanse WeermagLys van chemiese elemente volgens atoomgetalCristiano RonaldoDieregeluideNederduitse Gereformeerde KerkPad na jou hartMeningsverskil oor aardverwarmingKapitaal (ekonomie)VrymesselaryNoord-AmerikaLidwoordLys van politieke partye in Suid-AfrikaKoos BekkerBedreigde spesieKlem-in-die-kaakByeboerderyDrukkersweseRymSuid-KoreaSuurstofKolonoskopiePersoonlikheidItaliëCecil John RhodesMagnesiumAardbewingSwedeEnkelvoudige sinTropiese sikloonSeksueel oordraagbare infeksieGrondJudaïsmeGeweldSeekoeiAntjie KrogSoogdier🡆 More