Ritchie: Gehug in die Noord-Kaap

Ritchie is 'n klein dorpie in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorpie is net wes van die Modderrivier en is die eerste dorpie wat deur die Britte tydens die Tweede Vryheidsoorlog in die Slag van die Twee Riviere verower is. Die volgende geveg het by Koedoesberg, sowat 15 km wes van Ritchie plaasgevind. Ritchie en die dorpie Modderrivier is die middelpunt van die uitgebreide besproeiingsnedersetting wat deur kanale van die Rietrivier gevoed word. Die N12 nasionale pad gaan naby Ritchie verby. Ritchie is 40 km suid van Kimberley geleë.

Ritchie
Dorp
Graansilos by Modderrivierstasie
Graansilos by Modderrivierstasie
Ritchie is in Noord-Kaap
Ritchie
Ritchie
Ritchie: Gehug in die Noord-Kaap Ritchie se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 29°3′S 24°36′O / 29.050°S 24.600°O / -29.050; 24.600 24°36′O / 29.050°S 24.600°O / -29.050; 24.600
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikFrances Baard
MunisipaliteitSol Plaatje
Oppervlak
 • Totaal24,8 km2 (9,6 vk. myl)
Hoogte
1 099 m (3 606 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal14 850
 • Digtheid599/km2 (1 550/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense2.1%
 • Indiërs/Asiërs0.8%
 • Bruin mense45.4%
 • Swart mense50.9%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Afrikaans87.6%
 • Tswana6.3%
 • Xhosa1.8%
 • Sotho1.6%
 • Ander2.7%
Poskode (strate)
8301
Poskode (posbusse)
8701
Skakelkode053

Sien ook

Bronne

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.

Verwysings

Tags:

Groot-BrittanjeKimberleyModderrivierModderrivier, Noord-KaapN12 (Suid-Afrika)Noord-KaapRietrivier (Vaal)Slag van die Twee RiviereSuid-AfrikaTweede Vryheidsoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeslagsgelykheidSuid-AfrikaKameelSatellietfotoGeografie van Suid-AfrikaISimangaliso-vleilandparkTelevisieNic de JagerOnbemande vliegtuigHokkieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSpelerposisies in rugbyPoësiePiet ByleveldNieu-SeelandAfleiding (taalkunde)AkkedisAppelGordelroosAkroniemWhatsAppLeeudoringstadUitwerking van klimaatsveranderingBorsklierHeelgetalChristendomKontrasKaapse florarykKoue OorlogJodeLionel MessiGroepsdrukSuid-Afrikaanse randLys van Kaapstad se voorstedeVoëlApokriewe boekeSkaakInsekDistrik SesFibonacci-reeksDierSteve BikoBrongitisEufemismeUnited Democratic FrontBybelBeaufortskaalAfro-AmerikanersWiki CommonsHomofoonFibonacciLys van argaïsmesJode in Suid-AfrikaLionel PetersonIndustriële RevolusieHeupvervangingLys van politieke partye in Suid-AfrikaBaarmoederPersoonlikheidJavaScriptAarverkalkingMenslike seksuele gedragInstagramGoogle MapsSenuweestelselKoos BekkerGrondwetSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWolkLys van landeAntoniemRobbeneilandBruin menseOplossing (chemie)Limpopo (rivier)🡆 More