Boulder, Colorado

Boulder is stad in die deelstaat Colorado ongeveer 38 km noordwes van Denver.

Die administratiewe setel van Boulder County is hier geleë. Oos van die stad is vlasktes en wes is die Rotsgebergte.

Boulder
Boulder, Colorado

Kaart Wapen
Boulder, Colorado
Boulder, Colorado
Vlag
Boulder, Colorado
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Boulder, Colorado Colorado
 County Boulder
 Koördinate 40°02′N 105°15′W / 40.033°N 105.250°W / 40.033; -105.250
 Stigting 1859
 Geïnkorporeer op 4 November 1871
 Oppervlakte:  
 - Totaal 66,5 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 655 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 103 166
 - Bevolkingsdigtheid 1 500/vk km
 Tydsone MST (UTC -7)
 Somertyd MDT (UTC -6)
 Burgemeester Matthew Appelbaum
 Amptelike Webwerf bouldercolorado.gov

Geskiedenis

Die eerste nedersetting is hier gestig in 1859 deur goudprospekteerders. Dit het in 1871 dorpstatus verkry. Goud, silwer, wolfram en steenkool kom in die area voor maar word nie ontgin nie.

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 4, Bladsy 427.

Tags:

ColoradoCounty (Verenigde State)Deelstate van die Verenigde State van AmerikaDenverRotsgebergte

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RivierEl NiñoSelRobbeneilandRugbyMetafoorArgitektuurChemiese reaksieBeesvleisVerenigde KoninkrykTradisionele Afrika-godsdiensVryheidstandbeeldOranjerivierTelwoordAfro-AmerikanersSteenkoolHorlosieLXenofobie in Suid-AfrikaLys van elemente volgens simboolMensRuhan du ToitSuurreënOplossing (chemie)Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKrugerwildtuinSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKunstenaarDroomSonkragHaaieMenseregtedagWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaIntensiewe vormOpenbare betrekkingeOnderwysSikloonWapen van Suid-AfrikaChatGPTSublimasieHemelvaartsdagDesimale breukeHeks van HexrivierNierversakingHugenootKaaps-Hollandse stylIngrid JonkerSosiale mediaBloedvergiftigingBestaansboerderyInfeksieWitbloedselDroogteRomeinse RykPeriodieke tabelHoenderAnilingusTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinJapanDiepaartromboseEkonomie van Suid-AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaVoortrekkermonumentOlimpiese Somerspele 2024KatWater (molekuul)JakarandaWetenskaplike klassifikasieTierJan van TonderSomerKoolstofJohn Brown (aktivis)Martin LutherOogproblemeWêrelderfenisgebied🡆 More