Bosperske

Die bosperske (Rawsonia lucida) is 'n boom wat in Suid-Afrika voorkom vanaf Oos-Londen, deur KwaZulu-Natal, Mpumalanga tot in Limpopo.

Die Latynse woord Lucida beteken blink, en beskryf die blare wat glansend heldergroen aan die bokant is.

Bosperske
Bosperske
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Achariaceae
Genus: Rawsonia
Spesie:
R. lucida
Binomiale naam
Rawsonia lucida
Harv. & Sond., (1860)
Sinonieme
  • Rawsonia reticulata Gilg
  • Rawsonia schlechteri Gilg
  • Rawsonia spinidens (Hiern) Mendonça & Sleumer
  • Rawsonia transjubensis Chiov.
  • Rawsonia ugandensis Dawe & Sprague
  • Rawsonia uluguruensis Sleumer
  • Rawsonia usambarensis Engl. & Gilg
  • Oncoba spinidens Hiern

Dit is ook inheems in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Somalië, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Die boom se FSA-nommer is 491.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MonopolieThomas EdisonTierVars waterDoziJo BlackStedelike gebiedBeeldspraakKletsrymVarkgriepSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994TswanaSowjetunieProteïenBraaiPersOogproblemeDiskriminasieMasturbasieLeeuBloedvergiftigingHipoteseDirekte en Indirekte redeDeon GrootPlastiekVerantwoordelikheidVerkoueVerkragtingFotosinteseKoeffisiënt en magswortelSpysverteringstelselEwenaarSharpeville-slagtingFinale OplossingYslandHeelgetalPesachEreksieDachshundHoofstadMoedersdagHeupGesonde dieetAsemhalingMaatskaplike verantwoordelikheidTafelbergKarooCurly HowardLeierOrthopteraMoskouKalsiumSimboolLandbouOrgasmeGeskiedenis van Suid-AfrikaCheslin KolbeAfrikanersAnglisismeRuslandSuider-AfrikaHibernasieDwelmmiddelPoesKunsWatersuiweringShakaKoolhidraatMielieToringKoos du PlessisJavaScriptNamibiëNasionale erfenisterreine van Suid-Afrika🡆 More