Die Boesmansrivier is 'n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika wat by Boesmansriviermond in die Indiese Oseaan uitmond.
Boesmansrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Oorsprong | Noord van Kirkwood by 33°17′59″S 25°59′22″O / 33.2996°S 25.9894°O |
Monding | Indiese oseaan |
Lengte | 230 km |
Oorsprong-hoogte | ~120 m |
Monding-hoogte | 0 m |
Stroomgebiedopp. | 2 670 km2 |
Koördinate: 33°41′26″S 26°39′52″O / 33.69056°S 26.66444°O 26°39′52″O / 33.69056°S 26.66444°O |
Die oorsprong van die Boesmansrivier is noord van Kirkwood by 33°17′59″S 25°59′22″O / 33.2996°S 25.9894°O, dit vloei oos verby Alicedale, waarna dit eers suid en dan oos swenk op pad na Kenton-on-Sea. Dit mond uit in 'n getymeer slegs 1,7 km suidwes van die monding van die Kariegarivier.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Boesmansrivier (Oos-Kaap, lat -33,70, long 26,66), which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.