Bloustreep-Bokvis

Die Bloustreep-bokvis (Mulloidichthys ayliffe) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan; meer spesifiek Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Bluestriped goatfish. Hierdie vis is eers in 2010 geklassifiseer en is genoem na Neville Ayliffe, 'n beroeps-skubaduiker van Sodwanabaai.

Bloustreep-bokvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Mulloidichthys

(Whitley, 1929)
Spesie:
M. ayliffe
Binomiale naam
Mulloidichthys ayliffe
Uiblein, 2011

Identifikasie

Die vis word tot 25 cm lank. Die kop, lyf en vinne is geel met die uitsondering van die pektorale vinne wat soos die onderkant grys-wit is. Daar is 3 ligblou horisontale strepe vanaf die stert tot by die kop. Daar is ook 'n streep vanaf die kop wat slegs tot by die dorsale vin strek.

Die vis leef in vlak aflandige koraalriwwe in water wat 10 tot 25 m diep is. Hulle kom gewoonlik in klein groepies voor net bokant die rif saam met geelstreep-bokvisse. Hulle vreet snags bodemskaaldiere en slakke.

Sien ook

Eksterne skakel

Bronne

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Tags:

Bloustreep-Bokvis IdentifikasieBloustreep-Bokvis Sien ookBloustreep-Bokvis Eksterne skakelBloustreep-Bokvis BronneBloustreep-Bokvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoenderNierversakingZack du PlessisWerkwoordWikipediaVisNederlandVrugbaarheidBynierJudaïsmeStaat PalestinaLys van myne in Suid-AfrikaDelft, KaapstadPubliekJohnny RapidJapanThomas EdisonWinnie Madikizela-MandelaSpelerposisies in rugbyKoue OorlogKoos du PlessisMigrasie van voëlsKriekEnkelvoudige sinStaalKopieregSonkragGroot-VisrivierHorlosiePuberteitLiefdeOsoonlaagPolitieke partyOrthopteraDeelteken en umlautThys die BosveldklongTermietIrma SternRugbyOlimpiese SomerspeleDie GelofteVoornaamwoordNaaldekokerAardeRenaissanceHemelvaartsdagHartRuan PienaarHeuningbyToerismeAnrich HerbstNederlandsVingerseksGenitale vratKitaarPotchefstroomKaartAngina pectorisRuimteEkonomiese sektorFluoorSleutel (musiek)Kunsmatige algemene intelligensieVoortrekkermonumentVolhoubaarheidBrandmondsindroomSlangAvbobMag (sosiale wetenskappe)Griekse teaterVaginale kankerNatuurBruce FordyceMiddeloorontsteking🡆 More