Geelstreep-Bokvis

Die Geelstreep-bokvis (Mulloidichthys flavolineatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Knysna.

In Engels staan die vis bekend as die Yellowstripe goatfish.

Geelstreep-bokvis
Geelstreep-Bokvis
Geelstreep-Bokvis
'n Skool Geelstreep-bokvis in Hawaii.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Mulloidichthys

(Whitley, 1929)
Spesie:
M. flavolineatus
Binomiale naam
Mulloidichthys flavolineatus
(Lacepède, 1801)

Voorkoms

Die vis se lyf het een tot twee horisontale geel strepe met 'n swart kol op die geel streep onder die dorsale vin. Al die vinne is witterig maar die stertvin is geel. Die vis word 40 cm groot.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe en by naburige sand areas tot in water wat 60 m diep is. Hulle vreet snags en wel klein skaaldiere. Die vis word gereeld in groot skole by Sodwanabaai gesien.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Geelstreep-Bokvis VoorkomsGeelstreep-Bokvis HabitatGeelstreep-Bokvis Sien ookGeelstreep-Bokvis BronGeelstreep-Bokvis VerwysingsGeelstreep-Bokvis Eksterne skakelGeelstreep-Bokvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Finansiële staatRassisme in AfrikaInflasieDemokrasieOmtrek, oppervlakte en volumeNederlandsSosiale mediaCutt GlasArmoedeverligtingCleopatra VIIAarverkalkingPaddaMeervoudAfrikaanse Protestantse KerkSekondêre sektor van die ekonomieVaginale kankerZack du PlessisBysteekSteenkoolEmosieErosietipesTweede Nuwe JaarKlein-KarooWaterstofMiddeloorontstekingNkosi Sikelel' iAfrikaKameelperdJansenvilleRepubliek van Zoid AfrikaJudaïsmeParkinson se siekteDiarreeJaco JacobsKoorsblaarPeriodieke tabelKliniese depressieHeidelberg, GautengJaarSias ReineckeKatoenAlkoholismeSebraNG gemeente JansenvilleLeon KrugerHidroëlektrisiteitVlekvrye staalAalwynWeer (meteorologie)SportMuishondDikdermRenaissanceNasionale VrouedagKonjunktivitisNemunasNaboomBonné de BodCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaStereotipeNetbalAborsie in Suid-AfrikaBloeddrukAnilingusMenstruasieWikimedia-stigtingKindersiektesTropiese sikloonCorioliskragTweede WêreldoorlogDigtheidAntjie KrogJeugdagMartin Luther King jr.🡆 More