Bloustekel-Eenhoringvis

Die Bloustekel-eenhoringvis (Naso unicornis) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee, Oman en aan die oskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Bluespine unicorn.

Bloustekel-eenhoringvis
Bloustekel-Eenhoringvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Acanthuroidei
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
N. unicornis
Binomiale naam
Naso unicornis
(Forsskål, 1775)

Identifikasie

Die vis word tot 70 cm lank. Die kenmerk van die vis is die kort, beenagtige horing wat op die voorkop ontwikkel sodra die vis volwassenheid bereik. Die horing strek nooit verby die bek nie. Die onvolwasse visse het nog nie so 'n horing nie. Die vis se lyf is grys tot lig-olyfkleurig met die twee kiel plate op die stertvin basis. Die volwasse vis se stertvin punte ontwikkel ook lang filamente.

Hulle leef in rotskus areas en aflandige riwwe in water wat 1 tot 40m diep is. Hulle kom voor as alleenlopers of ook in klein groepies tot groot skole. Die vis vreet alge en is sku.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Tags:

Bloustekel-Eenhoringvis IdentifikasieBloustekel-Eenhoringvis Sien ookBloustekel-Eenhoringvis Eksterne skakelBloustekel-Eenhoringvis BronBloustekel-Eenhoringvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BorsBurgerregteWaarheid-en-versoeningskommissieAfleiding (taalkunde)Sout (chemiese stof)ArabiesHoenderGroot DepressieWhatsAppDigtheidKlankApartheidProstaatkankerPretoriaErfenisJaarDriedimensioneelDoelwitGeografie van Suid-Afrika20ste eeuAdolessensieAfvalbestuurDramaGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogStudievaardighedeNamakwalandTamatieSuid-Afrikaanse ReserwebankCradock-4Erfenisdag (Suid-Afrika)KlimaatAB de VilliersNeurenberg-verhoreSaartjie BaartmanBorskankerGevolge van aardverwarming op oseaneSuid-Afrikaanse randJan van RiebeeckBestaansboerderyHolocaustGordelroosPlae van EgipteAbstraksie (rekenaarwetenskap)KorrupsieWaterkringloopSprokieKarretjiemenseDemi Lee MooreNatuurlike hulpbronProteïenGroot TrekMangelontstekingTafelsoutHeidelberg, GautengChristendomBedryfstelsel (inligtingstegnologie)KatHartaanvalNasionale VrouedagMisdaadLys van elemente volgens simboolLys van nedersettings in Suid-AfrikaBreinvliesontstekingKasteel die Goeie HoopTekstielHamburgerMorfeemSoogdierMonopolyVoortrekkersWitbloedselTaalMaagsweerSuid-Afrikaanse InkomstediensStad🡆 More