Bermudabroek

Bermudabroek, ook bekend as 'n stapkortbroek, is 'n spesifieke tipe van kortbroek, gedra as semi-gemaklike drag deur beide mans en vroue.

Die soom, wat omgesoom kan wees of nie, is ongeveer 2,5 cm bo die knie.

Bermudabroek
Bermudabroeke op die strand
Bermudabroek
Britse militêre bevelvoerders Brooke-Popham en Wavell dra bermudabroeke in die 2de Wêreldoorlog

Hulle word so genoem as gevolg van hul gewildheid in Bermuda, 'n Britse oorsese gebied, waar hulle beskou word as toepaslike sakedrag vir mans wanneer dit van pas is - en gedra met knie-lengte kouse, 'n kraaghemp, das en baadjie.

Hulle word beskou as meer gepas in warm subtropiese en tropiese klimate as die tipiese swaarder klere wat in Europa gewild is. Baie besighede in die Weste laat deesdae hierdie soort klere in die warmer seisoene as amptelike drag toe, veral in die Verenigde State van Amerika en Australië. Hulle is beskikbaar in 'n verskeidenheid van kleure, insluitend pastelskakerings sowel as die donkerder skakerings.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

BroekKnieManVrou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klem-in-die-kaakSwartbewussynsbewegingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989AntibiotikumAbdomenBorrieMiddeleeuse kookkunsGoeie VrydagMin Shaw2001HATTon VoslooMesopotamiëVergelykings (taalkunde)LeeuFascismeWolmaransstadRob HersovKoorsblaarLys van slangeSewastopolAktuarisHeuningbierSmall HandsWayback MachineSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Peter UeberrothVolstruisElandréABulgaryeOu Apostoliese KerkLongSuid-SothoBronadresoqhnrIndiëVigsMosesChristendomLys van bekende Suid-AfrikanersNicaragua7de LaanGeslagsorgaanWiskundige terminologieParysAarde se atmosfeerPuberteitGeelsugKalenderGeskiedenis van Suid-AfrikaMenseregtedagVlermuisSias ReineckeAalwynSoogdierBrasiliëKarlien van JaarsveldEkonomieAnglisismeBiljoen4 AugustusLys van kleureFord Model TKrapCiceroKompasWatervervoerMobutu Sese SekoMenslike skeletVlag van Suid-AfrikaGenreChanette PaulJohannes Kerkorrel🡆 More