Beenbroek

'n Beenbroek ((en) leggings) verwys na verskeie vorme van beenbedekkings.

Die moderne gebruik van die 1960's het gekom om te verwys na elastiese digsluitende klere gedra oor die bene deur vroue, soos "legwarmers" of "tights". Die gebruik in die 18de eeu verwys na die manne se drag, gewoonlik gemaak van lap of leer wat toegedraai was rondom die been af tot by die enkel. In die 19de eeu het "leggings" gewoonlik verwys na babas se beenklere, bypassend tot 'n baadjie, sowel as beenmantels gemaak van leer of wol en deur soldate en plaaswerkers gedra.

Beenbroek
'n Meisie geklee in 'n swart beenbroek.

Beenbroeke het prominent teruggekeer na vrouemodes in die 1960's. Met die wye aanvaarding van die sintetiese stof Lycra en die gewildheid van aërobiese oefeninge, het beenbroeke verdere prominensie getoon in die 1970-80's, en het uiteindelik hul weg gevind tot in die straatdrag. Dis 'n deel van die 2010s athleisure modetendens van die dra van aktiewe drag buite sportaktiwiteite en in informele instellings, wat 'n omstrede sosiale norm in die Verenigde State van Amerika geword het

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Leer (stof)Wol

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Slag van BloedrivierWortelGemeenskapsorganisasieJohan VorsterEwenaarKrugerwildtuinOrgasmeBelastingLimfvatstelselMenslike skeletGewone luislangSkoolSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMiddelmisbruikAfrikaanse Taalmonument (Welkom)Cristiano RonaldoKoos du PlessisMadison IvyBloeddrukAfrikaanse TaalmonumentNarsismeIntensiewe vormWaterSanskritVierde Industriële RevolusieKapitaal (ekonomie)LieweheersbesieDundermSelfieNederduitse Gereformeerde KerkJeugdagSamestellingAntoniemVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameMusiekGenitale vratEjakulasieNatuurSeksuele penetrasieMIVAfrikaPastoorLys van medisinale kruieEkostelselOseanografieSeksismeNG gemeente TheunissenSelfbeeldLys van kinderspeletjiesNarsistiese persoonlikheidsteuringSteenkool in Suid-AfrikaDaggaGedigLeeuGriepTropiese sikloonWaterbesparing in Suid-AfrikaEngelsToestand van materieHaaieLongOmgewingskwessies in Suider-AfrikaAfleiding (taalkunde)DriedimensioneelVisE-posPaarl GimnasiumVaste stofBTWPrimêre sektor van die ekonomieJohannesburgVoornaamwoordJan-Willem Breure🡆 More