Beaufort-Groep

Die Beaufort-groep is die derde onderafdeling van die Karoo-supergroep van Suid-Afrika.

Dit bestaan hoofsaaklik uit sandsteen en skalie wat vanaf die middel van die Permiese Periode tot die middel van die Trias afgeset is.

Beaufort-Groep
Die Karoo-supergroep met die Beaufort-groep in geel

Afsettings in die Beaufort-groep (oos van die lengtegraad 24° oos) sluit die volgende in:

  • Laer Adellaide-subgroep bestaande uit:
    • Koonap-formasie
    • Middleton-formasie
    • Balfour-formasie
  • Boonste Tarkastad-subgroep bestaande uit:
    • Katberg-formasie
    • Burgersdorp-formasie

Tags:

Karoo-supergroepPerm (geologie)SandsteenSkalieSuid-AfrikaTrias

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ArendLys van Kaapstad se voorstedeChromatografieVlinderDiskriminasieDonderstormLien se lankstaanskoeneInstagramKoolstofVersamelnaamEjakulasieNG gemeente JansenvilleHerpes simplexVulvaAfrikaanse WikipediaAkuutWolkWebwerfKlem-in-die-kaakSuikersiekteEnsiklopedieNoord-KaapMenslike seksuele gedragVerkragtingInfeksieGqeberhaFinansiële staatAdolessensieJoodse kalenderNasionaal-SosialismeOrale seksNamakwalandMagnetismeTamboraSkoolMeervoudVoortrekkermonumentAfrikaansSeilvaartSuurstofTienerTsoenamiImpakte van toerismeBakterieLetterlike en figuurlike taalgebruikLika BerningVincent van GoghNelson MandelaPenisEk is 'n Afrikaan (toespraak)GrondbesoedelingKersfeesSout (chemiese stof)GroepsgebiedewetMetafoorVlekvrye staalPaasfeesHeelgetalGeslagsgelykheid22 NovemberKangaroeOlimpiese SpeleEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaJaarBedreigde spesieDolfynGeboorteJakkalsSeisoenSuid-Afrikaanse ReserwebankAluminiumIdioomWoordeboek van die Afrikaanse TaalCheslin KolbeKompasIronieSuid-Afrika🡆 More