Die Baldwin Locomotive Works was 'n Amerikaanse vervaardiger van spoorweglokomotiewe.
Dit was oorspronklik geleë in Philadelphia, en later verskuif na die nabygeleë Eddystone, Pennsilvanië. Hoewel die maatskappy baie suksesvol was as die grootste vervaardiger van stoomlokomotiewe, was sy oorgang na die produksie van diesels veel minder. Toe die vroeë aanvraag vir diesellokomotiewe wat stoom vervang het afplat, kon Baldwin nie meer in die mark meeding nie. Sy lokomotiefproduksie is in 1956 gestaak en in 1972 word alle besigheid gesluit, nadat dit meer as 70 000 lokomotiewe geproduseer het, die oorgrote meerderheid aangedryf deur stoom.
Baldwin Locomotive Works | |
Tipe | |
---|---|
Gestig | 1825 |
Hoofkantoor | Eddystone, Pennsilvanië, Verenigde State van Amerika |
Industrie | Spoorvervoer |
Produkte | Lokomotiewe |
Ontbind | 1972 |
Hierdie maatskappy moet nie verwar moet word met EM Baldwin van Australië wat klein lokomotiewe bou vir dinge soos suikerrietplantasies nie.
75°19′38″W / 39.85917°N 75.32722°W
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Baldwin Locomotive Works, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.