Kleingroendoring

Die Kleingroendoring (Balanites pedicellaris) is 'n skaars boom wat in droë bosveld en op die brakkerige vloedvlakte van die Sabierivier en die Limpopovallei noordoos van Punda Maria groei.

Die boom se blare is liggroen en fluweelagtig en die dorings is groot en ongevurk.

Kleingroendoring
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Zygophyllales
Familie:
Genus:
Spesie:
B. pedicellaris
Binomiale naam
Balanites pedicellaris
Mildbr. & Schltr., 1913

Die boom is ook inheems aan Botswana, Eswatini, Ethiopië, Jemen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Somalië, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe.

Die boom se FSA-nommer is 252.

Daar is twee subspesies:

  • Balanites pedicellaris subsp. pedicellaris
  • Balanites pedicellaris subsp. somalensis (Mildbr. & Schltr.) Sands

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VulkanismeAsiëPerdAarverkalkingAfrikanernasionalismeKonsentrasiekampDarwinismeGrootste rampe in Suid-AfrikaOnderwysArmoedeverligtingNatuurSaartjie BaartmanBestaansboerderyAfrikaanse naguilSpringbokkeLugbesoedelingMangelWetenskaplike klassifikasieOnbemande vliegtuigAborsieWitbloedselArmoedeGesonde dieetHolocaustSeksAngolaBedryfstelsel (inligtingstegnologie)LeierLys van veltoestandeKaapstadse waterkrisis 2015-2018JazzUniondaleRussiese inval in Oekraïne sedert 2022LaeveldWikimedia-stigtingEwenaarMoedersdagWet op NaturellengrondDolfynRekeningkundeLys van medisinale kruieLys van Suid-Afrikaanse musikanteZack du PlessisRenaissanceKoos du PlessisVoornaamwoordMiljardJapanEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAkademiaToekoms van die AardeHomoniemNieuwoudtvilleAbstraksie (rekenaarwetenskap)TafelbergUnited Democratic FrontAfrikaanse WikipediaThomas EdisonLys van Joodse feeste en herdenkingsReënNatuurbewaringDigtheidStadKoolhidraatSterNoord-KaapMenseregteWes-KaapSonnestelselSuikersiekteSlawernyBybelTienie HollowayKrampDepressie (gemoedstoestand)19de eeu🡆 More