Aspalathus Katbergensis: Plantspesie

Aspalathus katbergensis is 'n struik wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en is deel van die grasveld plantegroei. Dit kom in die Katberg en by Hogsback voor en het 'n voorkomsgebied van 171 km². Daar is vyf subpopulasies en die plant word bedreig deur oorbeweiding en die aanplant van plantasies.

Aspalathus katbergensis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. katbergensis
Binomiale naam
Aspalathus katbergensis
(R.Dahlgren) R.Dahlgren, (1988)
Sinonieme
  • Aspalathus simii subsp. katbergensis R.Dahlgren

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geografie van Suid-AfrikaGroot vyfSuid-Afrikaanse GrensoorlogRatelLys van politieke partye in Suid-AfrikaRooikatJeuksiekteErosietipesZambiëVryheidsdagWaterkringloopBaby ReindeerSOu Apostoliese KerkGeprosesseerde kosOrtopedieChatGPTBrandChemiese reaksieDemi Lee MooreWiskundeVierkantswortelHartConsolidated B-24 LiberatorGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBynierVenesiëBTWSebraKartografieZuid-Afrikaansche RepubliekMierKoorsGesondheidDemokratiese AlliansieBorsteFotosinteseSlag van Cuito CuanavaleKoos BekkerSteve HofmeyrDieregeluideKaartOutismeLeonardo da VinciArabiesJode in Suid-AfrikaKoos du PlessisAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome1 HenogPeach van PletzenGroot TrekLys van kinderspeletjiesLKinderregteDemokrasieSteenkoolKennisHoofkarakterPlatteland (rolprent)LugbesoedelingEpilepsie0 (getal)BorskankerVier temperamenteKlem-in-die-kaakVloeistofPoësieBesoedelingSlawernyHeks van HexrivierIndiëEllipstekenChirurgieNarsismeBlackie Swart (sanger)Penis🡆 More