Aspalathus Humilis: Plantspesie

Aspalathus humilis is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Tafelberg en by Jonkershoek naby Stellenbosch voor waar dit deel van die fynbos is. Die plant het 'n voorkomsgebied van 200 km² en die twee subpopulasies is in beskermde gebiede. Die plant was eers beskou as endemies aan Tafelberg maar is 1983 in Jonkershoek ook ontdek.

Aspalathus humilis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. humilis
Binomiale naam
Aspalathus humilis
Bolus, (1889)

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Breyten BreytenbachBTWIronieRoofvoëlMiltKinkhoesWoordeboek van die Afrikaanse TaalYsbeerHerpes simplexMark (ekonomie)Periodieke tabelFinansiële staatGriekwa-AfrikaansGeletterdheidOmtrek, oppervlakte en volumeArmoedeverligtingInflasieAssonansieTemperatuurAkademiaWet op Bantoe-onderwysBewussynAppendiksFinale OplossingFiela se kindGreen PornoCarles PuigdemontLugbesoedelingNamakwalandSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 202416 NovemberHartaanvalEnkelvoudige sinTamboraToestand van materieBlaarGroot TrekRugbywêreldbeker 2023AardverwarmingHerfsLoodSinoniemDie Stem van Suid-AfrikaVoorvoegselKangaroeSprokieTrigeminale neuralgieIsraelDurbanNasionale VrouedagWaarheid-en-versoeningskommissieFranse RewolusieMigrasie van voëlsSeptimius AwardsOrthopteraHemelvaartsdagVarkgriepVars waterGordelroosKrieketBalletEthiopiëPlantWerkloosheidMiddelmisbruikGeskiedenis van AfrikaansMuskietSeisoenGeboorteKondensasieOnse VaderAfrikanernasionalismeAbstraksie (rekenaarwetenskap)ResensieHaasKameelperdTegnologie🡆 More