Apollo-Teater

Die Apollo-teater is 'n musiekteater in West 125th Street in die woonbuut Harlem in Bo-Manhattan, New York.

Dit is bekend vir sy Afro-Amerikaanse kunstenaars en is die tuiste van Showtime at the Apollo, 'n televisievariëteitsprogram wat van 1987 tot 2008 landwyd uitgesaai is om nuwe talent te wys. Dit is in 2018 weer begin.

Apollo-teater
Die Apollo in 2019.
Die Apollo in 2019.
Vorige naam Hurtig & Seamon's Music Hall
Stad of dorp New York (in Harlem)
Land VSA
Sitplekke 1 506
Geopen 1913

Die teater, met 1 506 sitplekke, het sy deure in 1913 geopen as Hurtig & Seamon's Music Hall. Dit is in 'n Neo-Klassieke styl. Veranderings is in dié jaar aangebring om rolprente te vertoon en die naam is in die Apollo-teater verander. (Daar is dikwels daarna verwys as "125th Street Apollo" om dit te onderskei van "Apollo on 42nd Street"). In 1924 het die Minsky-broers die teater vir burleskevertonings gehuur.

In 1934 het die Apollo 'n venue vir swart kunstenaars geword en is dit vir die eerste keer vir swart klante oopgestel. In 1983 is die binne- en buitekant van die gebou aangewys as New Yorkse landmerke en die gebou is geplaas op die nasionale register van historiese plekke. Na raming besoek 1,3 miljoen mense dit elke jaar.

Verwysings

Skakels

  • Apollo-Teater  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Afro-AmerikanersHarlemManhattanNew YorkTelevisie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse musikanteGriepNasiebouLys van Afrikaanse skrywersWebwerfGawes van die Heilige GeesBewussynJohannesburgDaggaBestuiwingNasionaal-SosialismePiesangLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSpinnekopSwartkwasmuishondTikTokKrapBorsMaanKlankMondKoolhidraatVreesVaginaMantisBreinvliesontstekingSeksueel oordraagbare infeksieVulvaMaatskappyPubliekPornhubWaterpokkiesFiela se kindBruin huisslangWaterkringloopFraktuurAfrikaPad na jou hartLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaRugbyPeriodieke tabelStilleweGeldeenheidHartKolonoskopieNatuurbewaringSkarlakenkoorsKoppeltekenSuurstofErfenishulpbronAborsieWater (molekuul)Kurt-Lee ArendseWortelAnale seksNiersteenSpysverteringstelselSeksismeAdolf HitlerWinnie Madikizela-MandelaPerdBloedsomloopstelselSilwerVergelykings (taalkunde)HidroëlektrisiteitGeweldVarkgriepKlimaatsverandering in Suid-AfrikaOrthopteraSout (chemiese stof)SkynprivaatnetwerkXenofobie in Suid-AfrikaPersoonlikheidWatersuiweringBorskanker🡆 More