Allen Francis Gardiner: Britse offisier en sendeling

Die Allen Francis Gardiner (1794–1851) was 'n Britse seeman en sendeling.

Hy is gebore in 1794 in Oxfordshire. Hy sluit aan by die Britse Vloot en veg in die Napoleontiese Oorloë van 1810 tot 1815. Hier word hy later 'n bevelvoerder. Hy word geïnteresseerd in godsdiens, bedank en stig die eerste sendeling pos in Natal. Hy probeer om Dingaan se vriendskap te wen maar word ontmoedig en vertrek uiteindelik na Suid-Amerika. Hy skryf die beste vroeë beskrywing van Natal, Narrative of a Journey to the Zoolu Country of South Africa in 1835 and 1836. Hy werk in Bolivië en probeer om die Indiane van Vuurland te hervorm. Hier sterf hy in in 1851 as gevolg van verhongering.

Allen Francis Gardiner
Allen Francis Gardiner

Geboortedatum 28 Junie 1794
Geboorteplek Basildon, Berkshire, Engeland
Sterfdatum 6 September 1851 (op 56)
Sterfplek Vuurland, Suid-Amerika
Lojaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Diens/Tak Britse Vloot
Veldslae/oorloë Napoleontiese Oorloë

Bronne

  • Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.

Tags:

BoliviëBritse VlootDingaanIndianeNapoleontiese OorloëNatalSuid-AmerikaVerenigde KoninkrykVuurland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KriekAfrikaansOmtrek, oppervlakte en volumeUniondaleSkerpioenKokerboomGroot vyfSwawelHeelgetalVisLieweheersbesieDeelteken en umlautKunsmatige intelligensieRobert SobukweDuitsKoue OorlogAnilingusFrankrykDriedimensioneelApostoliese GeloofsendingDikdermInternetMusieksimboleJohn Brown (aktivis)MisdaadHokkiePirow BekkerAvbobCremonaWaterpokkiesXhosaLiewe HeksieSuid-EuropaSuid-SothoKoperSeekoeiPornografiese subgenresFabelLionel PetersonPlae van EgipteKalenderSwemMondHulpwerkwoordGordelroosMonopolieDonderstormHoofkarakterLiefdeSomerKarooSuid-Afrikaanse GrensoorlogTandbederfKalsiumMetaalOnbemande vliegtuigJesus van NasaretCristiano RonaldoTikTokHector PietersonLys van chemiese elemente volgens atoomgetalCheslin KolbeNatriumSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024LettergreepMorfeemRenosterPad na jou hartBateThomas EdisonEierstokGriepEkostelselHeks van HexrivierSkarlakenkoorsChemiese element🡆 More