Napoleontiese Oorloë

Die Napoleontiese Oorloë was 'n reeks konflikte wat Napoleon Bonaparte se Franse Ryk en verskillende Europese geallieerde en strydende koalisies tussen 1803 en 1815 ingesluit het.

Die oorloë was 'n vervolg van dié wat deur die Franse Rewolusie van 1789 aangehits is en het tydens 'n deel van die Eerste Franse Republiek en die hele bestaan van die Eerste Franse Keiserryk plaasgevind. Die reeks konflikte het 'n omwenteling teweeggebring in die Europese weermagte en het op 'n ongekende skaal plaasgevind, hoofsaaklik as gevolg van die toepassing van diensplig in Frankryk. Franse mag het vinnig toegeneem en die meeste dele van Europa ingeneem, maar het skielik ineengestort na Frankryk se rampspoedige inval van Rusland in 1812. Napoleon se ryk het uiteindelik 'n algehele militêre nederlaag gely, wat gelei het tot die herstelling van die Franse Bourbon-monargie. Die oorloë het die ontbinding van die Heilige Romeinse Ryk ingelui, terwyl die Spaanse Ryk ook begin ontrafel het: die Franse besetting van Spanje het die Spaanse houvas op sy kolonies verswak, wat die weg gebaan het vir nasionalistiese revolusies in Latyns-Amerika. Ná die Napoleontiese Oorloë sou die Britse Ryk vir die volgende eeu die plek van voorste wêreldmag inneem.

Napoleontiese Oorloë
Napoleontiese Oorloë
Napoleontiese Oorloë
Bo: Slag van Austerlitz
Onder: Slag van Waterloo
Datum 18 Mei 180320 November 1815
Ligging Europa, Atlantiese Oseaan, Middellandse See, Noordsee, Río de la Plata, Frans-Guyana, Wes-Indië, Indiese Oseaan, Noord-Amerika, Suid-Kaukasus
Resultaat Koalisie-oorwinning, Kongres van Wene
  • Einde van die Eerste Franse Keiserryk, Bourbon-Restourasie
  • Stigting van die Europese Pentargie
  • Verskeie territoriale en dinastiese veranderinge
Strydende partye
Koalisiemagte:

Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Napoleontiese Oorloë Keiserryk Oostenryk (1800–1805, 1809, 1813–1815)

  • Napoleontiese Oorloë Koninkryk van Hongarye (1809)

Napoleontiese Oorloë Russiese Ryk (1804–1807, 1812–1815)
Napoleontiese Oorloë Koninkryk Pruise (1806–1807, 1812–1815)
Vlag van Spanje Spanje (1808–1815)
Napoleontiese Oorloë Koninkryk van Portugal (1800–1807, 1809–1815)
Napoleontiese Oorloë Koninkryk van die beide Sisilië
Napoleontiese Oorloë Kerklike Staat
Napoleontiese Oorloë Ottomaanse Algerië Napoleontiese Oorloë Persië (1807–1812)
Napoleontiese Oorloë Sardinië
Vlag van Swede Swede (1804–1809, 1812–1815)
Napoleontiese Oorloë Verenigde Koninkryk der Nederlanden (1815)
Napoleontiese Oorloë Hertogdom van Brunswyk
Napoleontiese Oorloë Groothertogdom Toskana
Vlag van Switserland Switserland
Napoleontiese Oorloë Franse royaliste
Hannover Keurvorstedom van Hannover
Napoleontiese Oorloë Nassau
Napoleontiese Oorloë Koninkryk Beiere
Napoleontiese Oorloë Koninkryk Württemberg
Napoleontiese Oorloë Tirool
Napoleontiese Oorloë Montenegro (1806–1814)

Napoleontiese Oorloë Eerste Franse Keiserryk
  • Napoleontiese Oorloë Koninkryk van Italië
  • Napoleontiese Oorloë Koninkryk van Holland
  • Napoleontiese Oorloë Koninkryk van Napels
  • Napoleontiese Oorloë Groothertogdom Warskou
  • Napoleontiese Oorloë Poolse Legion
  • Napoleontiese Oorloë Koninkryk van Etrurië
  • Napoleontiese Oorloë Vorstendom Lucca en Piombino
  • Napoleontiese Oorloë Koninkryk Napels
  • Napoleontiese Oorloë Switserse Konfederasie
  • Rynbond
  • Napoleontiese Oorloë Bonaparte Spanje (1808–1813)

Vlag van Spanje Spanje
Vlag van Spanje Spanje (1808–1815)
Napoleontiese Oorloë Denemark-Noorweë Napoleontiese Oorloë Ottomaanse Ryk (1806–1812)
Napoleontiese Oorloë Keiserryk Oostenryk (1809–1813)
Napoleontiese Oorloë Russiese Ryk (1807–1812)
Napoleontiese Oorloë Koninkryk Pruise (1807–1812)
Vlag van Swede Swede (1809–1812)

Napoleontiese Oorloë Persië (1804–1807, 1812–1813)

Co-oorlogvoering
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (Anglo-Amerikaanse Oorlog van 1812)

Aanvoerders
Vlag van Verenigde Koninkryk George III

Vlag van Verenigde Koninkryk George IV
Vlag van Verenigde Koninkryk William Pitt (†)
Vlag van Verenigde Koninkryk Arthur Wellesley (†)
Vlag van Verenigde Koninkryk Horatio Nelson (†)
Vlag van Verenigde Koninkryk John Moore (†)
Vlag van Verenigde Koninkryk James Gambier
Vlag van Verenigde Koninkryk Robert Calder
Napoleontiese Oorloë Frans II
Napoleontiese Oorloë Aartshertog Karel
Napoleontiese Oorloë Karel Filips
Napoleontiese Oorloë Aartshertog Johannes
Vlag van Rusland Aleksander I
Vlag van Rusland Michail Kutuzof
Vlag van Rusland Michael Andreas Barclay de Tolly
Vlag van Rusland Levin August
Vlag van Rusland Pyotr Bagration (†)
Napoleontiese Oorloë Frederik Willem III
Napoleontiese Oorloë Gebhard von Blücher
Napoleontiese Oorloë Karel Willem Ferdinand (†)
Napoleontiese Oorloë Frederik Ludwig
Vlag van Spanje Karel IV
Vlag van Spanje Ferdinand VII
Vlag van Spanje Miguel de Álava
Napoleontiese Oorloë Maria I
Napoleontiese Oorloë Johannes VI
Vlag van Verenigde Koninkryk Napoleontiese Oorloë William Beresford
Napoleontiese Oorloë Miguel Pereira Forjaz
Vlag van Nederland Willem I
Napoleontiese Oorloë Victor Emmanuel I
Napoleontiese Oorloë Ferdinand III
Napoleontiese Oorloë Pous Pius VII
Napoleontiese Oorloë Ferdinand IV
Napoleontiese Oorloë Lodewyk XVIII
Vlag van Swede Gustav IV Adolf
Vlag van Swede Karel XIII
Vlag van Swede Karel XIV Johann
Napoleontiese Oorloë Frederik Wilhelm
Napoleontiese Oorloë Maksimiliaan I Josef
Napoleontiese Oorloë Karel Filips van Wrede
Hannover Karel Alten
Napoleontiese Oorloë Frederik I
Napoleontiese Oorloë Frederik Willem
Napoleontiese Oorloë Andreas Hofer (†)
Vlag van Switserland Alois von Reding
Napoleontiese Oorloë Petar I Petrović-Njegoš
Napoleontiese Oorloë Hadji Ali ben Khrelil

Vlag van Frankryk Napoleontiese Oorloë Napoleon Bonaparte

Vlag van Frankryk Louis Alexandre Berthier
Vlag van Frankryk Joachim Murat
Vlag van Frankryk Louis-Nicolas Davout
Vlag van Frankryk Jean Lannes (†)
Vlag van Frankryk André Masséna
Vlag van Frankryk Michel Ney
Vlag van Frankryk Jean-de-Dieu Soult
Vlag van Frankryk Armand Augustin Louis de Caulaincourt
Vlag van Frankryk Karel XIV Johannes
Vlag van Frankryk Pierre-Charles Villeneuve
Vlag van Frankryk Jean-Baptiste Bessières (†)
Vlag van Frankryk Bon Adrien Jeannot de Moncey
Vlag van Frankryk Jean-Baptiste Jourdan
Vlag van Frankryk Édouard Adolphe Casimir Joseph Mortier
Vlag van Frankryk Jean-Andoche Junot
Vlag van Frankryk Claude Victor
Vlag van Frankryk Jacques MacDonald
Vlag van Frankryk Nicolas Charles Oudinot
Vlag van Frankryk Auguste Frédéric Louis Viesse de Marmont
Vlag van Frankryk Louis Gabriel Suchet
Vlag van Frankryk Laurent de Gouvion Saint-Cyr
Vlag van Frankryk Emmanuel de Grouchy
Vlag van Spanje Josef Bonaparte
Vlag van Nederland Lodewyk Bonaparte
Napoleontiese Oorloë Josef Poniatowski (†)
Napoleontiese Oorloë Jan Henryk Dąbrowski
Napoleontiese Oorloë Eugène de Beauharnais
Napoleontiese Oorloë Felice Baciocchi
Napoleontiese Oorloë Lodewyk I
Napoleontiese Oorloë Joachim Murat (†)
Jérôme Bonaparte
Maksimiliaan I Josef
Frederik Augustus I
Frederik I
Karel Filips van Wrede
Vlag van Swede Karel XIII
Vlag van Swede Karel XIV Johannes
Vlag van Denemarke Frederik VI
Vlag van Denemarke Karel Augustus (†)
Vlag van Denemarke Ernst Peymann
Napoleontiese Oorloë Fath Ali Shah Qajar
Napoleontiese Oorloë Abbas Mirza
Napoleontiese Oorloë Muhammad Ali Pasha
Napoleontiese Oorloë Mustafa IV (†)
Napoleontiese Oorloë Mahmoed II
Napoleontiese Oorloë Selim III (†)

Napoleontiese Oorloë Ali Pasha

Vlag van Verenigde State van Amerika James Madison

Ongevalle en verliese
Tussen 3 350 000 en 6 500 000
Napoleontiese Oorloë
Die Eerste Franse Ryk onder Napoleon Bonaparte in sy grootste uitbreiding in 1812.

Daar is geen konsensus oor die presiese einddatum van die Franse Rewolusionêre Oorlog en die begindatum van die Napoleontiese Oorloë nie. Een moontlike datum is 9 November 1799, toe Bonaparte die mag in Frankryk deur middel van 'n staatsgreep verkry het. 'n Ander moontlik datum is 18 Mei 1803, toe 'n hernieude oorlogsverklaring tussen Brittanje en Frankryk die enigste tydperk van vrede in Europa tussen 1792 en 1814 beëindig het. 'n Derde moontlike datum is 2 Desember 1804: die dag wat Bonaparte homself as Keiser van Frankryk gekroon het.

Die Napoleontiese Oorloë is op 18 Junie 1815 ná Napoleon se finale nederlaag by Waterloo en die Tweede Verdrag van Parys beëindig.

Verwysings

Tags:

Britse RykEuropaFranse RewolusieHeilige Romeinse RykNapoleon BonaparteSpaanse Ryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GrysstofGoogleAntieke EgipteSkrikkeljaarWeer (meteorologie)TurkyeLetterlike en figuurlike taalgebruikAgter Elke ManGebande muishondLys van lande volgens bevolkingBruin huisslangNoord-AmerikaPoleKopieregPersHondsdolheidDassievoëlRegardt van den BerghCristiano RonaldoSelfstandige naamwoordMakazole MapimpiKolorektale kankerKoolhidraatKomeetAfrikanersMenslike penisgrootteKolitisPeniskankerAdolf HitlerLys van slangeThabo MbekiSatireKuberkrakerRacheltjie de BeerVarkInstagramMaanFritz WepperKoggelmanderVlag van AfghanistanLys van Griekse mitologiese figureReënspinnekopVoorhuidSaharaGeorgiese nasionale rugbyspanArabiesKoöperasiestoriesToorbergLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierPubiese hareVuurVergelykings (taalkunde)OoiJohannes VermeerWikisourceKriekBynierVarkgriepMuskeljaatkatFiksieHomoniemJohan StemmetNasiebouPieter BiewengaAnnelize van der RystCecil John RhodesPenisverlengingSuid-Afrikaanse PolisiediensRugbywêreldbeker 1991Bate🡆 More