Die kleinrietsanger (Acrocephalus baeticatus) is 'n algemene broeiende trekvoël in die suide van Suider-Afrika maar 'n standvoël verder noord.
Die voël kom in dorre gebiede in struike langs droë waterlope en in tuine voor, maar in die ooste waar daar oorvleueling met die Europese rietsanger is, leef die voël gewoonlik net in vleihabitate. Die voël word 12 – 13 cm groot en weeg 8 - 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die African reed warbler.
Kleinrietsanger | |
---|---|
Darville, Pietermaritzburg, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. baeticatus |
Binomiale naam | |
Acrocephalus baeticatus (Vieillot, 1817) |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Kleinrietsanger, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.