Acanthosicyos Naudinianus

Acanthosicyos naudinianus, bekend as die gemsbokkomkommer, is 'n meerjarige Afrikaspanspek met eetbare vrugte en sade.

Die plant is groen en die blomme geel. Die vrugte is eetbaar, maar as dit geëet word voordat dit ryp is, sal dit 'n brandende sensasie in die mond veroorsaak. Dit is nie giftig nie, maar dit kan saam met die bloed van die larwe van die Diamphidia-kewer gebruik word om 'n gif vir 'n gifpyl te maak.

Acanthosicyos naudinianus
Acanthosicyos Naudinianus
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Cucurbitales
Familie: Cucurbitaceae
Genus: Acanthosicyos
Spesie:
A. naudinianus
Binomiale naam
Acanthosicyos naudinianus
(Sond.) C.Jeffrey, 1962
Sinonieme
  • Cucumis naudinianus Sond.
  • Citrullus naudinianus (Sond.) Hook.f.
  • Colocynthis naudinianus (Sond.) Kuntze
  • Cucumis dissectifolius Naudin
  • Cucumis prophetarum Mey.
  • Cucumis prophetarum Mey. ex Cogn.
  • Pseudocucumis naudinianus (Sond.) C.Jeffrey

Jong vrugte is groen en word geel by rypheid en bedek met opvallende stekels. Die vrugvleis in die binnekant is gelerig-groen en bevat talle pitte. Wydverspreid en algemeen na goeie somerreëns.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SmeltpuntLiewe HeksieBoelieryTransatlantiese slawehandelWaterLys van Afrikaanse rolprenteNetbalKatGetalLys van Afrika-landeTarentaleEskomSuurstofChromatografieSwart nasionalismeMusiekTswanaEkonomiese sektorGrondsoorteMonopolyHerpes simplexVrouVerkoueAfrikaanse woordelys en spelreëlsArmoedeBloedvergiftigingOm-te-infinitiefkonstruksieWapen van Suid-Afrika2001Finansiële staatMondKoorsblaarBeëdigde verklaringCleopatra VIIAnneli van RooyenHartTurkyeDawidGesonde dieetRacheltjie de BeerNoord-KaapMuskietYsbeerKaapstadse waterkrisis 2015-2018HondHartversakingStaatstoelaeNasionale VrouedagSeisoenByung-Chul HanEuropaBorsteSwedeMetafoorCristiano RonaldoKrokodilChristendomSlawernyTropiese sikloonLugbesoedelingStudievaardighedeAgtervoegselSelfmoordBedreigde spesieImpakte van toerismeBek-en-klouseerC.J. LangenhovenVolstruisProksemikaBorsLys van elemente volgens simboolSeksuele penetrasieEksponent🡆 More