Abhidhamma-Pitaka: Deel van die Pali-kanon

Die Abhidhamma-pitaka (vertaal as filosofie, sielkunde of metafisika) is ’n Boeddhistiese geskrif en een van die drie dele van die Pali-kanon.

Dit is ’n gedetailleerde skolastiese herbewerking van materiaal wat in die Suttas verskyn, volgens skematiese klassifikasies. Dit bevat veral opsommings en genommerde lyste.

Die Pali-kanon bestaan uit drie algemene kategorieë, wat piṭaka (van die Pali-woord vir "mandjie") genoem word. As gevolg hiervan is die kanon tradisioneel bekend as die Tipiṭaka ("Drie Mandjies"). Die ander twee mandjies is die Vinaya- en Sutta-pitaka.

Tags:

BoeddhismePali-kanon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Depressie (gemoedstoestand)Wynand du ToitByvoeglike naamwoordMiljardBreinvliesontstekingKompasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Kragonderbreking van 2003 in Noordoos-AmerikaVolkekundeOogGeskiedenis (vakgebied)SelfieGeografie van Suid-AfrikaIsambard Kingdom Brunel2018 Brasiliaanse Grand PrixTotalitarismeISBNWeegskaal (sterreteken)SportKonjunktivitisPenisverlengingKwaZulu-NatalJemenOopbroninhoudPikriensuurThailandAarde se atmosfeerNoord-KoreaBetonRefentse MorakeSpanjeADuitse nasionale rugbyspanSokkerKrampGoogle TranslateVatikaanstadAntarktikaNamibiëOlifantKarooKroonprinses van DenemarkeAreolaMenslike skeletStrokiesverhaalSpringsRugbywêreldbeker 1991FrankrykTweede VryheidsoorlogBlaaskankerBlourokkeMaria MagdalenaMielieEikelPinksterRicus NelPoliteïsmeNorwichLiesbreukMediaWikiP. RamleePous Alexander VIISuid-Afrikaanse PolisiediensHoër Landbouskool BolandAkkedisJohann RossouwNierSeksuele opwekkingSwangerskapBloeddrukSkisofrenieGeelslangMarie Pentz🡆 More