Aarbeispinnekopbos: Spesie van die spinnekopbosse

Die aarbeispinnekopbos (Serruria aemula) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm.

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom op die Kaapse Vlakte vanaf Kaapstad tot by Firgrove. Die struik is regop en word slegs 50 cm hoog en dra blomme van Julie tot Oktober.

Aarbeispinnekopbos
Aarbeispinnekopbos: Spesie van die spinnekopbosse
Aarbeispinnekopbos: Spesie van die spinnekopbosse
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. aemula
Binomiale naam
Serruria aemula
Salisb. ex Knight, (1809)
Sinonieme
  • Protea arenaria (Knight) Poir.
  • Protea ciliata Poir.
  • Protea foeniculacea (R.B.) Poir.
  • Protea phylicoides Willd.
  • Serruria arbigera Knight
  • Serruria arenaria Knight
  • Serruria ciliata R.Br.
  • Serruria emarginata Sweet
  • Serruria foeniculacea R.Br.
  • Serruria subcorymbosa Meisn.

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Twee maande nadat dit geblom het, val die vrugte af en miere versprei die sade. Hulle stoor die sade in hul neste. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van insekte. Die plant groei hoofsaaklik in sand op hoogtes van 0 - 70 m.

In Engels staan dit as die Strawberry Spiderhead bekend.

Een van die plant se subspesies Serruria aemula congesta het uitgesterf as gevolg van die druk van menslike verstedeliking. Dit was ook voorheen bekend as Serruria ciliata.

Galery

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkkedisVoorsetselPlae van EgipteHematurieDrinkwatervoorsieningRobert SobukweOmtrek, oppervlakte en volumeHindoeïsmeHibernasieWortelOlimpiese Somerspele 2024Jo BlackGeskiedenis (vakgebied)JeugdagBosluisbytkoorsDialoog in fiksie19de eeuLys van Afrikaanse rolprenteTswanaNiemetaalKoperAgtervoegselJudaïsmeGrondsoorteTweede WêreldoorlogRuan PienaarLys van veltoestandeMigrasie van voëlsWetenskapSirkelKnysnaWaterHaasUniversele Verklaring van MenseregteDigtheidPrimêre sektor van die ekonomieByung-Chul HanHoofpynWaterkringloopKoppelteken24 AprilSterCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaIngenieursweseSuider-AfrikaLettergreepWaarheid-en-versoeningskommissieBybelTransatlantiese slawehandelWaterstofRassismeBreinBloedvergiftigingOntbossingSeekoeiSmaakRacheltjie de BeerByVryheidsdagTweede VryheidsoorlogStam (taalkunde)Nazi-DuitslandSokkerVoedingHoenderDesimale breukeNatuurlike hulpbronSwartrenosterPropagandaKletsrymPesachBruin mense🡆 More