1 Johannes

Die eerste brief van Johannes is die 23ste boek in die Nuwe Testament van die Bybel.

In hierdie brief is daar blyke van kommer oor die feit dat gelowiges in die war gebring word deur dwaalleraars wat beweer dat die Seun van God nie werklik mens geword het nie en dat Jesus dus nie die Christus is nie. Wie dit glo, kan nie in gemeenskap met God en met Jesus Christus leef nie en kan ook nie in die regte verhouding tot medegelowiges staan nie. Christus Jesus is die Seun van God wat mens geword het. Wie dit nie bely nie, is 'n antichris. God is lig en God is liefde. Wie aan God behoort, lewe in die lig en in die liefde. Dit is die voorwaarde vir gemeenskap met God en met die medegelowiges.

Bron


Tags:

AntichrisBybelGodJesus van NasaretNuwe Testament

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TennisGeskiedenis van Suid-AfrikaMaroela MediaDiepaartromboseWet op NaturellengrondPornografieNatuurlike hulpbronTussenwerpselAgtervoegselPersoonlikheidOlimpiese Somerspele 2012SwawelFibonacci-reeksDawidSoweto-opstandVreesRoesInligtingLys van Kaapstad se voorstedeLongAndrew DavisWhatsAppMiltFotosintese22 NovemberSenuweestelselLieweheersbesieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaWaterkringloopSpysverteringstelselMotEnkelvoudige sinWerwelkolom2001Rob HersovWes-KaapMoedersdagMuskeljaatkatKwaZulu-NatalDrinkwatervoorsieningVoortrekkermonumentHomofoonSirkusGroot DepressieStadMielieMiskruierVaalrivierHeupvervangingNaaldekokerGrondwetBTWUniegebouDurbanJSEOnderwerp (taalkunde)SonPenisVoedselkettingHeks van HexrivierBlaarEkonomiese sektorBeesvleisMusiekWêreldboekedagJode in Suid-AfrikaLyfstraf in skoleKorrupsieKindersiektesJan-Willem BreureOu Apostoliese KerkTekstielGoeie VrydagLente🡆 More