Die Żydowska Organizacja Bojowa (ŻOB, Pools vir Joodse Gevegsorganisasie; ook genoem ייִדישע קאמף אָרגאניזאציע in Jiddisj) was 'n versettingsbeweging tydens die Tweede Wêreldoorlog wat 'n belangrike rol gespeel het in die Warskou Ghetto Opstand.
Die organisasie het ook aan ander noemenswaardige versetsaktiwiteite deelgeneem, soos die Warskou Opstand. 'n Tweede Joodse versetbeweging, genaamd Żydowski Związek Walki wat hoofsaaklik uit voormalige offisiere van die Poolse Weermag bestaan het, was net so instrumenteel in die Joodse gewapende verset.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Żydowska Organizacja Bojowa, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.