Diarree

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Diarree" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Diarree
    Diarree is 'n oorvloedige, wateragtige ontlasting wat meebring dat die lyer kort-kort na die badkamer moet hardloop. Die woord is 'n samevoeging van die...
  • Thumbnail for Loperamied
    Loperamied, 'n piperidien-derivaat, is 'n opiaatmedisyne wat gebruik word teen diarree as gevolg van gastro-enteritis of inflammatoriese ingewandsiekte. Dit is...
  • Thumbnail for Cholera
    vloeistowwe, soute en minerale afskei, wat dan aanleiding gee tot waterige diarree. In sommige pasiënte is die simptome minder ernstig, maar in ernstige gevalle...
  • Thumbnail for Disenterie
    Disenterie is 'n soort gastro-enteritis wat diarree met bloed tot gevolg het. Ander simptome kan koors, buikpyn en 'n gevoel van onvolledige ontlasting...
  • Thumbnail for Handewas
    gedurende die dag kan voorkom dat baie siektes versprei word, byvoorbeeld diarree en cholera, wat via fekale-orale kontak oorgedra word. Mense kan ook besmet...
  • bewe, 'n warm vel ervaar, hul oë uitstoot, oormatig sweet, gewig verloor, diarree ontwikkel, 'n vinnige hartklop kry en sensitief raak vir hitte. Wanneer...
  • die simptome: Pyn en rooi velkleur is simptome van velbrand. Braking en diarree is simptome van cholera. Pyn in die bors en sianose (blou kleur van die...
  • Thumbnail for Kanamisien
    van proteïene foutief voortgaan. Kanamisien word gebruik om infektiewe diarree en middelweerstandige tuberkulose te behandel. Newe-effekte van kanamisien...
  • vis gekook of gebak word nie. Algemene simptome is naarheid, braking, diarree, hoofpyn, spierpyn en hallusinasies. Daar bestaan geen spesifieke behandeling...
  • Thumbnail for Vryheid, KwaZulu-Natal
    In die naloop van die waterkrisis is maandeliks sowat 550 gevalle van diarree by die Bhekuzulu-kliniek aangemeld. Sekere eienaars het op groot persoonlike...
  • Thumbnail for Seringboom
    en ander voëls. Inname van ryp bessies deur mense kan lei tot braking, diarree, asemhalingsprobleme, bewerasies, en stuipe in kinders. In Suid-Afrika...
  • Thumbnail for Drinkwater
    drinkwater wat deur ontlasting besmet kan wees. Dit kan lei tot aansteeklike diarree soos onder meer cholera en tifus. Water is noodsaaklik vir lewe. Die hoeveelheid...
  • suikeralkohole, kan dit die gastriese effekte hê, insluitend winderigheid en diarree, wanneer dit in groot hoeveelhede ingeneem word (meer as ongeveer 20-30...
  • Thumbnail for Tambotie
    Tambotiehout moet ook liefs nie vir braaivure gebruik word nie, omdat dit diarree kan veroorsaak en selfs dodelik kan wees. Een van die medisinale gebruike...
  • Thumbnail for Bensielpenisillien
    beskikbaar vir gebruik as binnespierse inspuiting. Newe-effekte sluit in diarree, aanvalle, en allergiese reaksies , insluitend anafilakse. Wanneer dit...
  • Thumbnail for Dipcadi glaucum
    rondloop, hulle koppe teen voorwerpe druk, in sirkels beweeg en 'n erge diarree toon. Daar is geen spesifieke behandeling vir die vergiftiging wat deur...
  • insluitende narkose. Ander mediese gebruike sluit in behandeling van diarree en ’n opioïed-oordosis, om hoes te onderdruk en vir teregstellings in Amerika...
  • Thumbnail for Ingewandskoors
    polsslag (bradikardie), swakheid, kopsere, gebrekkige aptyt, ernstige diarree, maagkrampe, en 'n uitslag wat bestaan uit plat, rooskleurige vlekke –...
  • Thumbnail for Higiëne
    siek is  of diarree het. Veilige verwydering van menslike afval is 'n fundamentele behoefte; swak sanitasie is 'n primêre oorsaak van diarree en siekte...
  • Thumbnail for Bakbos
    word uitwendig gebruik vir swere en ontstekings en inwendig teen koors en diarree. Daar is min bekend oor die farmakologiese werking van hierdie kruid, maar...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IslamVlieg (dier)BerilliumGeelhoutAngolaLongontstekingLeierNic de JagerAlliterasieDokterOplossing (chemie)GalblaasLeeuSokkerGholfSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureNarsistiese persoonlikheidsteuringLFinale OplossingMierleeuSinoniemHeuningWalvisSewe doodsondesPolitieke partyLitiumNamibiëNoordwesEnsiklopedieGemeenskapErfenisRooibokSenuweestelselHindoeïsmeKoedoeOrale seksLewerNag van die lang messeLugbesoedelingJupiterMondOrthopteraKlimaatAfleiding (taalkunde)TsoenamiMaatskappyKnysnaHaasVlekvrye staalPirow BekkerLys van politieke partye in Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereTierBeurtkragLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameAluminiumLys van medisinale kruieDoziAfrikaansMaanWolSikloonJodeNieuwoudtvilleLys van chemiese elemente volgens atoomgetalLys van elemente volgens simboolSkildklierBorsteErosietipesVoëlLys van Afrika-landeAppelSpelerposisies in rugbyAkuutGetal🡆 More