Jupiter

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Jupiter" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Jupiter
    Hierdie artikel handel oor die planeet Jupiter. Vir ander betekenisse van die naam, sien Jupiter (dubbelsinnig). Jupiter is die vyfde planeet van die Son af...
  • Thumbnail for Jupiter se natuurlike satelliete
    Jupiter het 79 bevestigde mane. Die grootstes van hulle, die vier mane van Galilei, is in 1610 deur Galileo Galilei ontdek en was die eerste voorwerpe...
  • Thumbnail for Jupiter, Limpopo
    Jupiter is 'n swart nedersetting 64 km wes van Polokwane, in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Lys van dorpe in Suid-Afrika "Hoofplek Jupiter". Sensus...
  • Thumbnail for Jupiter se ringe
    Die planeet Jupiter het ’n stelsel planetêre ringe. Dit is die derde ringstelsel wat in die sonnestelsel ontdek is naas dié van Saturnus en Uranus. Dit...
  • Thumbnail for Jupiter (mitologie)
    Jupiter (Latyn: Iuppiter, gen. Iovis) was in die Romeinse mitologie die god van die lug en donderweer, asook die koning van die gode. Hy was deur die...
  • Jupiter, die 41ste simfonie van Wolfgang Amadeus Mozart. Jupiter se natuurlike satelliete Jupiter se ringe Jupiter-massa Jupiter-radius Warm Jupiter Wikiwoordeboek...
  • Thumbnail for Warm Jupiter
    Warm Jupiters is ’n klas eksoplanete met soortgelyke eienskappe as Jupiter, maar met ’n hoë oppervlaktemperatuur omdat hulle in ’n wentelbaan baie na...
  • Jupitermassa (aangestuur vanaf Jupiter-massa)
    Jupiter-massa (MJ of MJUP) is die massaeenheid wat gelyk is aan die massa van Jupiter. 1 MJ = 1,8986 × 1027 kg of 317,83 aardmassas. Die eenheid word...
  • Thumbnail for Jupiterradius
    Jupiterradius (aangestuur vanaf Jupiter-radius)
    Jupiter se gemiddelde radius van 69 911 km word dikwels gebruik om die radius van ander groot hemelliggame weer te gee. Dit staan bekend as 1 RJ. Sonradius...
  • Thumbnail for Groot Rooi Vlek
    Groot Rooi Vlek (kategorie Jupiter)
    Groot Rooi Vlek is 'n aanhoudende antisikloniese storm op die planeet Jupiter, 22° Suid van die ewenaar, wat ten minste al vir 176 jaar duur en moontlik...
  • Thumbnail for Metis (maan)
    Metis (maan) (kategorie Mane van Jupiter)
    Metis (Grieks: Μήτις), ook bekend as Jupiter XVI, is die heel binneste maan van Jupiter en die tweede kleinste van die planeet se vier binnemane. Dit is...
  • Thumbnail for Adrastea (maan)
    Adrastea (maan) (kategorie Mane van Jupiter)
    Adrastea (Grieks: Αδράστεια), ook bekend as Jupiter XV, is die kleinste van Jupiter se vier binnemane en die tweede naaste aan die planeet. Dit is in...
  • Thumbnail for Tebe (maan)
    Tebe (maan) (kategorie Mane van Jupiter)
    Tebe (Grieks: Θήβη), ook bekend as Jupiter XIV, is die vierde naaste maan aan Jupiter. Dit is op 5 Maart 1979 deur Stephen P. Synnott ontdek op foto's...
  • Thumbnail for Ligsnelheid
    op die diagram verteenwoordig die tweede kwartêr van Jupiter - wanneer die hoek tussen Jupiter en die Son (van die Aarde af gesien) 90° is. Die eerste...
  • Thumbnail for Temisto (maan)
    Temisto (maan) (kategorie Mane van Jupiter)
    ook bekend as Jupiter XVIII, is ’n klein maan van Jupiter. Dit is in 1975 ontdek, toe verloor en in 2000 herontdek. Dit is een van Jupiter se onreëlmatige...
  • Thumbnail for Juno (ruimtetuig)
    Juno (ruimtetuig) (kategorie Jupiter)
    Nasa se New Frontiers-program wat tans in ’n wentelbaan om die planeet Jupiter is. Die tuig is op 5 Augustus 2011 van Kaap Canaveral af gelanseer en het...
  • Thumbnail for Amaltea (maan)
    Amaltea (maan) (kategorie Mane van Jupiter)
    Amaltea (Grieks: Αμάλθεια) is die derde naaste natuurlike satelliet van Jupiter en die grootste van die binnemane. Dit is op 9 September 1892 deur Edward...
  • Shoemaker-Levy 9 (kategorie Jupiter)
    'n komeet wat tussen 16 en 22 Julie 1994 in 21 fragmente op die planeet Jupiter neergestort het. Sommige van die stukke het 'n deursnee van 2 kilometer...
  • Thumbnail for Mane van Galilei
    Mane van Galilei (kategorie Mane van Jupiter)
    vier natuurlike satelliete van Jupiter wat omstreeks Januarie 1610 deur Galileo Galilei ontdek is. Hulle is verreweg Jupiter se grootste mane en is genoem...
  • Thumbnail for Karpo (maan)
    Karpo (maan) (kategorie Mane van Jupiter)
    Karpo (Grieks: Καρπώ), ook bekend as Jupiter XLVI, is ’n maan van Jupiter. Dit is in 2003 deur ’n span onder Scott S. Sheppard ontdek en aanvanklik S/2003 J 20...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BraaiHemelvaartBernice WestNarsismeKoos du PlessisNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyRassisme in AfrikaJan-Willem BreureKweekhuisgasAfrikaanse woordelys en spelreëlsMIVChemiese elementLys van politieke partye in Suid-AfrikaKommunikasieNederlandsKriekGianna MichaelsGawes van die Heilige GeesNG gemeente JansenvilleHolocaustJanie du PlessisSeksismeHeupGewone breukeChloorMensLys van nedersettings in Suid-AfrikaSaartjie BaartmanHandbalBorsLys van bekende Suid-AfrikanersKoorsAlkoholismeSwangerskapVerkleinwoordAardbewingProvinsies van Suid-AfrikaFossielbrandstofBelgiëSkoolFamilie (verwantskap)TienerEerste WêreldoorlogCarles PuigdemontKarakteriseringLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaNatuurlike hulpbronBybelWaterOorkruipersAarverkalking22 AprilNetbalVakbondMolekuulTransatlantiese slawehandelOu Apostoliese KerkAntjie SomersJo BlackKatVerkragtingEkonomiePornografieAarde se atmosfeerLys van Suid-Afrikaanse musikanteTussenwerpselVolhoubare ontwikkelingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaOranjerivierOnderhandelinge om apartheid te beëindigKoolstofdioksiedThys die BosveldklongRacheltjie de Beer3D-rolprent🡆 More