Pajamas

Pajamas kan verwys na verskeie verwante kleretipes van oorsprong op die Indiese subkontinent.

In die Westerse wêreld, is pajamas lospassende slaapklere deur beide geslagte gedra. Deesdae word mense ook in die dag in hul pajamas gesien, terwyl hulle in die huis ronddwaal.

Tradisionele tipes

Tradisionele pajamas bestaan uit 'n baadjie-en-broek kombinasie gemaak van sagte materiaal, soos katoen of liggewig katoen. Baie mense verkies om net in die pajamabroek te slaap of rond te lê, óf met 'n T-hemp. Om hierdie rede word pajamabroeke vir mans en seuns dikwels apart verkoop.

Konstruksie

Pajamas is gewoonlik lospassend en ontwerp vir gemak, gemaak van sagte materiale soos katoen, sy of satyn. Sintetiese materiale soos poliëster en Lycra is ook beskikbaar.

Pajamas bevat dikwels visuele effekte of slagspreuke wat 'n spesiale mening van die draer uitstraal. Beelde van sport, diere, ballonne, polka dots, blomme, strepe en ander motiewe kan almal gebruik word vir versiering. 

Galery

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Pajamas Tradisionele tipesPajamas KonstruksiePajamas GaleryPajamas VerwysingsPajamasIndiese subkontinentKlere

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VulkaanVerantwoordelikheidTemperatuurSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLimfvatstelselDirekte en Indirekte redeDiepaartromboseHondGasKoorsblaarRivierIngrid JonkerOmtrek, oppervlakte en volumeAfro-AmerikanersWapen van Suid-AfrikaVoorsetselHeks van HexrivierSout (chemiese stof)AsiëGrondHeelgetalCleopatra VIIGalileo GalileiSowjetunieKommaNG gemeente TheunissenAssonansieDataverwerkingMigrasie van diereKlimaatsverandering in Suid-AfrikaEkonomiese sektorJaco JacobsMartin Luther King jr.Anneli van RooyenMenseregtedagGeskiedenis van Suid-AfrikaNierSekondêre sektor van die ekonomieHakerAfrikaanse WikipediaVeerSlag van Cuito CuanavaleOlimpiese Somerspele 2024Kaapstadse waterkrisis 2015-2018NiersteenNederduitse Gereformeerde KerkEiffeltoringKlereKappie (skryfteken)AvbobVierde Industriële RevolusieDarwinismeBosluisbytkoorsPad na jou hartGoogle MapsHoofpynKontinentBalletSwartrenosterEnkelvoudige sinJeugdagEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaAnale seksLys van Afrikaanse skrywersWalvisKweekhuiseffekDriedimensioneelTweede VryheidsoorlogHartLys van veltoestandeAfrikaanse Taalmonument (Welkom)HoenderBelasting🡆 More