Eiergooi

Eiergooi is 'n speletjie wat tydens boeresport gespeel word.

'n Span bestaan uit twee lede wat teenoor mekaar posisie inneem en 'n eier vir mekaar deur die lug gooi. Na elke gooi word een tree terug getree sodat die afstand tussen hulle vergroot. As 'n span se eier val en breek is die span uit. Die span wat se eier die langste hou, is die wenner.

Eiergooi
Eiergooi

Rou hoendereiers moet verkieslik gebruik word. Om die ander spanne te uitoorlê kan 'n gekookte eier ingesmokkel word, wat nie sommer sal breek as dit val nie. Die span met die gekookte eier behoort dan te wen, maar die opponente sal weldra onraad vermoed as 'n eier meters deur die lug trek en nie breek as dit val nie.

Die spel bevorder spanwerk en koördinasie.

Sien ook

Tags:

Eier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cristiano RonaldoNadia ValvekensTelevisieOseaanbesoedelingHeidelberg, GautengVerkoueAfrikanernasionalismeVoortrekkermonumentOligopolieKultuurLetterlike en figuurlike taalgebruikWiskundeSweedsAnale seksVenda (taal)Lys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaOrtopedieBesnydenisEuropaSteenkoolVrouRymLys van Afrikaanse rolprenteSoortnaamRudi ClaaseLys van Afrika-landeDoopNelson MandelaAbstraksie (rekenaarwetenskap)TarentaleBedreigde spesieSinoniemSkoolBeroerteMuskeljaatkatAarverkalkingSlangDigvormLübeckSilwerInligtingVrystaatVingerseksMadison IvyCradock-4DiskriminasieWapen van Suid-AfrikaSenuweestelselLettergreepDiarreeBreyten BreytenbachGasTydVincent van GoghKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBewussynVoorvoegselMuskietGeboorteKindermishandelingProksemikaRina HugoWet op NaturellengrondKarooNetbalTweede VryheidsoorlogVolhoubaarheidDemokrasieKoolstofGoudkus (streek)SkarlakenkoorsDirekte en Indirekte redeRoemeensWikipediaKoue Oorlog🡆 More