Wa' Was Djy!

Wa' was djy! is 'n musikale verhoogstuk wat aangebied is deur Natalia da Rocha se APPLAUZ!-teatergroep.

Die eerste opvoering was in Kaapstad se KunsteKaap Arena-teater in laat Desember 2004. In die semi-outobiografiese stuk vertolk Natalia die herinneringe van "Angel" - 'n gewese ster - met die hulp van talentvolle jongmense wie sy uit agtergeblewe gemeenskappe fynpiek. Die musiekblyspel hersoek die woeste, kreatiewe musikale era van die negentiensestigs en -sewentigs en Kaapstad se Kleurlingmusieklegendes soos Jonathan Butler, Ronnie Joyce, Zane Adams, "The Rockets" en Abdullah Ibrahim voorheen bekend as "Dollar Brand". Een van Wa' was djy! se doelstellings is om aan desperate, hedendaagse jeug die moontlikheid van sukses ten toon te stel.

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

Abdullah IbrahimJonathan ButlerKaapstadKleurlingNatalia da Rocha

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SonnestelselParlement van Suid-AfrikaAnrich HerbstGrondLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSteenkool in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteOos-KaapMobutu Sese SekoVerkragtingVryheid van spraakGewone luislangKorrupsieVerlede tydJohannes MeintjesRookgewoonteLugvaarttermeLongontstekingWinnie Madikizela-MandelaSuurRoesEendKunsmatige intelligensieErfenisHibernasieNasiebouLewerJapanYsterSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994DaggaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNag van die lang messeHidroulikaGisEskomWerkloosheidVulvaKonflik (proses)Duitse maselsVoortrekkermonumentCalviniaOlimpiese SomerspeleKongo-krisisSlag van BloedrivierLangste woordNazi-DuitslandGesondheidStadMetaalTierProteaDistrik SesWet op NaturellengrondVrouGrondwet van Suid-AfrikaHoofpynOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKolonoskopieKunstenaarOseaanDriehoekYouTubeBysteekPiet Byleveld20ste eeuKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWetenskaplike metodeTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinTemperatuurVaginaMierVoornaamwoordAppel (sanger)NamibiëWitbloedselAfrikaanse taalleer🡆 More